Franse Gemeenskap Van België

Die Franse Gemeenskap (Frans: Communauté française, Nederlands: Franse Gemeenschap, Duits: Französische Gemeinschaft) is een van die drie gemeenskappe in die federale staatsstruktuur van België.

Daar word soms ook na verwys as die Franse Gemeenskap van België (Frans: Communauté française de Belgique), veral in kontakte met die buiteland. Beide die raad en die regering van die Franse Gemeenskap is gesetel in die federale hoofstad, Brussel.

Franse Gemeenskap
Communauté française (fr)
Franse Gemeenschap (nl)
Französische Gemeinschaft (de)
Franse Gemeenskap Van België
Algemene inligting
Land: Franse Gemeenskap Van België België
Amptelike tale: Frans
Hoofstad: Brussel
Oppervlakte: 16 210 km²
ISO 3166-2:
Amptelike webwerf: www.federation-wallonie-bruxelles.be
Bevolking
Bevolking (totaal): 4 606 289 (1 Januarie 2023)
Bevolkingsdigtheid: 284/km²
Instellings
Gestig op: 30 Januarie 1984
Regeringsvorm: Parlementêre demokrasie
Eerste Minister: Pierre-Yves Jeholet (MR)
Vakansie: 27 September
Ligging
Franse Gemeenskap Van België
Vlaamse Gewes
Waalse Gewes
Brusselse Hoofstedelike Gewes
Vlaamse Gemeenskap
Franse Gemeenskap
Duitstalige Gemeenskap

Sedert 25 Mei 2011 is die naam Fédération Wallonie-Bruxelles.

Eksterne skakels


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België Franse Gemeenskap Van België 

Franse Gemeenskap Van België  Brusselse Hoofstedelike Gewes
Franse Gemeenskap Van België  Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
Franse Gemeenskap Van België  Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwe) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
Franse Gemeenskap Van België  Vlaamse Gemeenskap | Franse Gemeenskap Van België  Franse Gemeenskap | Franse Gemeenskap Van België  Duitstalige Gemeenskap

Tags:

BelgiëBrusselDuitsFransGemeenskap (België)HoofstadNederlands

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PretoriaWikipediaAfrikanerweerstandsbewegingSlag van BloedrivierVaginale kankerWetenskapProteaKriekHerpes simplexVoornaamwoordSelfvertroueGestremdheidDiskriminasieVerkleurmannetjieCalviniaMantisPornografieVulkaanRassismeEreksieGeestesteuringRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MeeueMalariaAfrikaansTaalSekondêre sektor van die ekonomieWaarheid-en-versoeningskommissieGrondKaartAlkoholismeSeksueel oordraagbare infeksiePaasfeesEienaamHerfsRepubliek die KongoJak de PriesterMenslike skeletWoordDramaNetbalNag van die lang messeLewerBateReg tot ‘n gesonde omgewingHannes van WykAnglo-BoereoorlogPriemgetalTamatieProteïenVryheidsdagPenisBorskankerFilosofieOlifantGenitale vratJakkalsEnkelvoudige sinKolitisSinoniemLangste woordMaselsTropiese sikloonApartheidBreinkaartRina HugoSuid-Afrika-WetIronieCorioliskragTegnologieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWaterpokkiesKonsonantKewerReënspinnekopNoag se ark🡆 More