Oos-Vlaandere

Oos-Vlaandere (Nederlands: Oost-Vlaanderen, Frans: Flandre-Orientale, Duits: Ostflandern) is 'n Belgiese provinsie in Vlaandere.

Die provinsie het 'n bevolking van sowat 1 561 000 in 2023 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 3 007 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 519 per km². Die hoofstad is Gent.

Oos-Vlaandere

Oost-Vlaanderen
Provinsie
Lovendegem
Lovendegem
Vlag van Oos-Vlaandere
Vlag
Wapen van Oos-Vlaandere
Wapen
Ligging van die provinsie Oos-Vlaandere in België
Ligging van die provinsie Oos-Vlaandere in België
Koördinate: 51°0′N 3°45′O / 51.000°N 3.750°O / 51.000; 3.750 3°45′O / 51.000°N 3.750°O / 51.000; 3.750
LandVlag van België België
GewesOos-Vlaandere Vlaandere
HoofstadGent
Regering
 • GoewerneurCarina Van Cauter (Open Vld)
Oppervlak
 • Totaal3 007,05 km2 (1 161,03 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 561 316
 • Digtheid519/km2 (1 340/vk. myl)
 1 Januarie 2023
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Webwerfwww.oost-vlaanderen.be

Oos-Vlaandere lê in die noordweste van België en grens aan die Nederlandse provinsie Zeeland. In die provinsie word Nederlands gepraat. Daar is twee dialekte in die provinsie: Oos-Vlaamse en Brabants (in die Denderstreek).

In die suide lê die Vlaamse Ardenne. Deur die provinsie vloei die Schelderivier (Skelde), die Leie en die Dender. Die hoogste punt is die Hotondberg (150 m) in die Vlaamse Ardenne ('n groene en heuwelachtige landskap) op die grens van die munisipaliteite Ronse en Kluisbergen.

Administratiewe indeling

Oos-Vlaandere is in administratiewe opsig in ses arrondissemente verdeel:

  • Arrondissement Aalst
  • Arrondissement Dendermonde
  • Arrondissement Eeklo
  • Arrondissement Gent
  • Arrondissement Oudenaarde
  • Arrondissement Sint-Niklaas

Die arrondissimente is in 60 munisipaliteite verdeel.


Oos-Vlaandere 
Kaart van die arrondissemente en munisipaliteite (Duitse Bezirk beteken arrondissement)

Verwysings

Eksterne skakels


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België Oos-Vlaandere 

Oos-Vlaandere  Brusselse Hoofstedelike Gewes
Oos-Vlaandere  Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
Oos-Vlaandere  Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwe) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
Oos-Vlaandere  Vlaamse Gemeenskap | Oos-Vlaandere  Franse Gemeenskap | Oos-Vlaandere  Duitstalige Gemeenskap

Tags:

BelgiëBevolkingsdigtheidDuitsFransGentNederlandsProvinsies van BelgiëVlaamse Gewes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Kaapstad se voorstedeCarike KeuzenkampVerenigde State van AmerikaSonnestelselLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBysteekAgtergrond (narratief)TsoenamiRob HersovKameelperdMondPeriodieke tabelSiya KolisiKuberkrakerSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKlavierLys van elemente volgens simboolEnkelvoudige sinSoweto-opstandKarakteriseringBloukraanvoëlSlang1200BeesvleisKunselementeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHarry PotterEnsiklopedieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaShakaKlein-KarooGemeenskapsorganisasieBosluisAtlantis, Wes-KaapNatuurbewaringSkoolOranjerivierMiddelmisbruikPaarl GimnasiumVoëlAfrikanersGeweldHernubare energieHomoniemKontinentWoordeboek van die Afrikaanse TaalBruto binnelandse produkMuishondPenisEmfiseemNoord-KaapAnale kankerWeervoorspellingKrieketVryheidsdagTelevisieFaf de KlerkSeksposisieKlere22 AprilWikiSuikersiekteDarwinismeHipoteseOogKaartFossielbrandstofAborsieMenslike seksuele gedragMiddeloorontstekingKatoenOlifantReënvalbepalingRooibokOssewaVierkantswortel🡆 More