Duitstalige Gemeenskap Van België

Die Duitstalige Gemeenskap (Duits: Deutschsprachige Gemeinschaft, Frans: Communauté germanophone, Nederlands: Duitstalige Gemeenschap) is die kleinste van die drie gemeenskappe in die federale staatsstruktuur van België.

Daar word soms ook na verwys as die Duitstalige Gemeenskap van België (Duits: Deutschsprachige Gemeinschaft Belgiens), veral in kontakte met die buiteland. Beide die raad en die regering van die Duitstalige Gemeenskap is gesetel in die klein hoofstad, Eupen.

Duitstalige Gemeenskap
Deutschsprachige Gemeinschaft (de)
Communauté germanophone (fr)
Duitstalige Gemeenschap (nl)
Duitstalige Gemeenskap Van België
Algemene inligting
Land: Duitstalige Gemeenskap Van België België
Amptelike tale: Duits
Hoofstad: Eupen
Oppervlakte: 853,64 km²
ISO 3166-2:
Amptelike webwerf: Ostbelgien
Bevolking
Bevolking (totaal): 79 383 (1 Januarie 2023)
Bevolkingsdigtheid: 93/km²
Instellings
Gestig op: 30 Januarie 1984
Regeringsvorm: Parlementêre demokrasie
Eerste Minister: Oliver Paasch (ProDG)
Vakansie: 15 November
Ligging
Duitstalige Gemeenskap Van België
Vlaamse Gewes
Waalse Gewes
Brusselse Hoofstedelike Gewes
Vlaamse Gemeenskap
Franse Gemeenskap
Duitstalige Gemeenskap

Verwysings

Eksterne skakels


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België Duitstalige Gemeenskap Van België 

Duitstalige Gemeenskap Van België  Brusselse Hoofstedelike Gewes
Duitstalige Gemeenskap Van België  Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
Duitstalige Gemeenskap Van België  Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwe) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
Duitstalige Gemeenskap Van België  Vlaamse Gemeenskap | Duitstalige Gemeenskap Van België  Franse Gemeenskap | Duitstalige Gemeenskap Van België  Duitstalige Gemeenskap

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

BelgiëDuitsEupenFransHoofstadNederlands

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoordsoortHeks van HexrivierVoorvoegselMadison IvyTelwoordKlereGriekwa-AfrikaansGraaff-ReinetKoeffisiënt en magswortelKappie (skryfteken)HartaanvalVerenigde State van AmerikaIronieStollingsgesteenteSekondêre sektor van die ekonomieBloedsomloopstelselPersOlimpiese Somerspele 2024DansSASOLVlekvrye staalWiskundige terminologieAngssteuringSanskritSwaziSmaakYslandVarkgriepGesondheidBelastingAardbewingArabiesGordelroosNierPastoorDiskriminasieCarike KeuzenkampAkuutTegnologieEwenaarMondVerenigde KoninkrykPolisieTuisbladTafelbergAsiëJan van TonderHondErfenisSpreeuDolfynArmoedeWetenskapRenaissanceMarie AntoinetteHector PietersonRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SweedsHomofoonRomeinse RykPlae van EgipteKleurKolorektale kankerXhosasRassismeOntbossingWinterSelfieLugbesoedelingRina HugoLys van Kaapstad se voorstedeInligtingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHibernasieDuitsGalileo GalileiJohan Vorster🡆 More