Franse Geweste

Frankryk was sedert 1956 tot 2015 in 27 geweste (Frans: régions) verdeel, waarvan 22 geweste in die Europese deel van Frankryk (régions métropolitaines – metropolitaanse geweste) en 5 oorsese geweste (régions d'outre-mer) was.

Die geweste is die hoogste vlak van gebiedsverdeling in die Franse Republiek en word verder in departemente (Frans: départements) onderverdeel. Franse geweste vorm ook min of meer natuurlike geografies gebiede en het oor die algemeen 'n eie kulturele en sosiale identiteit. Baie van die moderne geweste kom ooreen en dra die naam van die historiese Franse provinsies.

Franse Geweste
Geweste en departemente van metropolitaanse Frankryk tot 2015.

Hervorming en samesmelting van geweste

Die aantal geweste is amptelik op 1 Januarie 2016 tot 18 verminder, nadat 'n aantal geweste in die Europese deel saamgesmelt het.

Franse Geweste 
Geweste van Frankryk sedert 2016.
    Geweste wat saamgesmelt het
Vorige geweste Nuwe geweste
Boergondië Boergondië-Franche-Comté
Franche-Comté
Akwitanië Nieu-Akwitanië
Limousin
Poitou-Charentes
Basse-Normandie Normandië
Haute-Normandie
Elsas Grand Est
Champagne-Ardenne
Lotaringe
Languedoc-Roussillon Oksitanië
Midi-Pyrénées
Nord-Pas-de-Calais Hauts-de-France
Pikardië
Auvergne Auvergne-Rhône-Alpes
Rhône-Alpes
    Geweste wat onveranderd gebly het
Bretagne
Centre-Val de Loire
Korsika
Île-de-France
Pays de la Loire
Provence-Alpes-Côte d'Azur

Verwysings

Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France) Franse Geweste 
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines):
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines):
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer):
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion


Franse Geweste  Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Tags:

19562015DepartementFrankrykFrans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Sekondêre sektor van die ekonomieEerste WêreldoorlogWerkloosheidDieregeluideDurbanPolitieke partyBesnydenisBeroerteHondVryheidsdagJohannesburgOrale seksGroepsdrukVerlede tydSwaziEreksieKoeffisiënt en magswortelKlereViëtnamoorlogRegverdige handelAfrikaanse taalleerVeerKersfeesChromatografieGroot GatHerpes simplexOligopolieWikiRugbyWhatsAppAsiëTandbederfWaterkringloopNierErosietipesWetenskapProvinsies van Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieAnrich HerbstWêreld- Ekonomiese ForumEuropaMangelAbstraksie (rekenaarwetenskap)DrinkwatervoorsieningGreen PornoAfrikaanse woordelys en spelreëlsGeldMagneetSuid-AfrikaTermietVerkoueGroepsgebiedewetGeweldToringLandbouHartaanvalLetsiteleKunsmatige intelligensieSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeNeo-NazismePuberteitSpinnekopKatherine JohnsonAluminiumElektrisiteitDiskriminasieBoelieryAntjie SomersImpakte van toerismeLys van bekende Suid-AfrikanersPrimêre sektor van die ekonomieLys van Suid-Afrikaanse skrywersSonGetal🡆 More