2009-Drienasiesreeks

Die 2009-Drienasiesreeks was die 14de keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het.

Dit is vanaf 18 Julie tot 19 September oor nege wedstryde beslis met elke span wat ses wedstryde gespeel het. Suid-Afrika het die toernooi vir die derde keer gewen. Buitendien het hulle sowel die Mandela Uitdaagplaat as die Vryheidsbeker gewen, terwyl Nieu-Seeland met die Bledisloebeker weggestap het. Morné Steyn van Suid-Afrika het die meeste punte (met die stewel) aangeteken. Matt Giteau van Australië het die meeste drieë gedruk.

2009-Drienasies
Datums 18 Julie - 19 September
Kampioen Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (3 titels)
Wedstryde gespeel 9
Drieë gedruk 27 (3 per wedstryd)
Bywoning 390 227 (43 359 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Suid-Afrika Morné Steyn (95)
Meeste drieë Vlag van Australië Matt Giteau (3)
2008
2010

Die toernooi is deur SANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die toernooi toegetree het.

Formaat

Die formaat vir die 2009-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het drie keer tuis gespeel, en drie keer weg, met ’n totaal van ses wedstryde elk, en nege in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.

Telkaart

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 2009-Drienasiesreeks  Suid-Afrika 6 5 0 1 158 130 28 1 21
2 2009-Drienasiesreeks  Nieu-Seeland 6 3 0 3 141 131 +10 1 13
3 2009-Drienasiesreeks  Australië 6 1 0 5 103 141 –38 3 7

Wedstryddatums

Datum Datum Datum
Week 1 18 Julie Week 4 8 Augustus Week 7 5 September
Week 2 25 Julie Week 5 22 Augustus Week 8 12 September
Week 3 1 Augustus Week 6 29 Augustus Week 9 19 September

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9


Drienasiesreekskampioen 2009
2009-Drienasiesreeks  Suid-Afrika

Statistiek

Meeste punte en drieë

Meeste punte aangeteken:
Naam Punte
1 2009-Drienasiesreeks  Morné Steyn 95
2 2009-Drienasiesreeks  Matt Giteau 72
3 2009-Drienasiesreeks  Dan Carter 51
Meeste drieë gedruk:
Naam Drieë
1 2009-Drienasiesreeks  Matt Giteau 3
2 2009-Drienasiesreeks  Adam Ashley-Cooper 3
2009-Drienasiesreeks  Bryan Habana
2009-Drienasiesreeks  Jaque Fourie
2009-Drienasiesreeks  Richie McCaw
2009-Drienasiesreeks  Ma’a Nonu
2009-Drienasiesreeks  Fourie du Preez

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

2009-Drienasiesreeks Formaat2009-Drienasiesreeks Telkaart2009-Drienasiesreeks Wedstryddatums2009-Drienasiesreeks Statistiek2009-Drienasiesreeks Sien ook2009-Drienasiesreeks Verwysings2009-Drienasiesreeks Eksterne skakels2009-DrienasiesreeksAll BlacksAustraliëBledisloebekerDie RugbykampioenskapMandela UitdaagplaatMorné SteynRugbySpringbokkeSuid-AfrikaVryheidsbekerWallabies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FabelNederlandMuskietSlangDelft, KaapstadGalblaasTafelbergDuitslandMateriaalProteaSteenkool in Suid-AfrikaTsongaAvbobVoegwoordHaasVolhoubaarheidGrondwetDepressie (gemoedstoestand)EthiopiëRudi ClaaseSeksuele opwekkingSkaakLoodBeurtkragSilwerRookgewoonteSeksismeAfkortingGroepsdrukBreinkaartInsekRooilipslangGeskiedenis (vakgebied)BorsVloeistofJo BlackInternetAnrich HerbstDesmond TutuCleopatra VIISuurreënWatersuiweringMierBronadresDemokratiese Republiek die KongoAtriale fibrillasieInfeksieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDie ontstaan van die dramaBewussynSelfmoordKindermishandelingMonopolyPreseminale vloeistofGroot-VisrivierWitbankSuid-Afrikaanse WeermagHomofoonMorfologie (taalkunde)Lyfstraf in skoleOorstromingKurt-Lee ArendseVerkoueMotorvoertuigAngolaMuskeljaatkatSkilpadOntwerpKrieketTierKolorektale kankerTweede WêreldoorlogGeslagsgelykheidReënErica BoyerLys van hoofstede🡆 More