Peter De Villiers: Suid-Afrikaanse rugbyafrigter

Peter de Villiers (gebore 3 Junie 1957) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyafrigter.

Hy was 'n skrumskakel in sy speeljare en was die eerste gekleurde afrigter van die Springbokspan.

Peter de Villiers Rugbyportaal
Peter De Villiers: Suid-Afrikaanse rugbyafrigter
Peter de Villiers in 2011
Geboortedatum 3 Junie 1957 (1957-06-03) (66 jaar oud)
Geboorteplek Paarl, Suid-Afrika
Lengte 1,65 m
Massa 70 kg
Skool Klapmuts Laerskool
Universiteit Perserverance College, Hewitt College
Beroep Rugbyafrigter
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1977–1978
1980–1987
Griekwas
Boland
Loopbaan as afrigter
Jare Klub / span
1996–1997
1998
1998–1999
2002–2003
2004–2006
2007
2008–2011
2018–2019
sedert 2020
Tygerberg Rugby
Westelike Provinsie
Suid-Afrika o/19
Valke
Suid-Afrika o/21
Opkomende Springbokke
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Oostelike Provinsie
korrek soos op 4 Desember 2020.

Ná sy sukses met Suid-Afrika se o/19- en o/21-spanne is hy in Januarie 2008 as nasionale afrigter benoem. Hy volg Jake White, die vorige nasionale afrigter, in die posisie op. In Januarie 2012 word hy deur Heyneke Meyer, voormalige afrigter van die Blou Bulle, vervang.

De Villiers het verskeie suksesse behaal, onder andere 'n oorwinning oor die Nieu-Seelandse All Blacks in Dunedin en 'n rekordoorwinning oor die Australiese Wallabies in dieselfde jaar. Verder wen hy die reeks teen die Britse en Ierse Leeus en die 2009-Drienasiesreeks.

Ná 'n 9–11-nederlaag teen Australië in die wêreldbekerkwarteindstryd het De Villiers aangekondig dat hy die res van sy kontrak (wat in Desember 2011 tot 'n einde gekom het) sal voltooi.

Verwysings

Voorafgegaan deur
Jake White
Springbokafrigters
2008–2011
Opgevolg deur
Heyneke Meyer

Tags:

19573 JunieRugbySkrumskakelSpringbokkeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WiskundeMarsLys van elemente volgens simboolToorbergCecil John RhodesEjakulasieGedigWit-DonderdagPalmsondagHeliosfeerEkostelselMoslemVleesbaaiWayde van NiekerkLugbesoedelingMondSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989WikiquoteKoöperasiestoriesPeach van PletzenLys van Suid-Afrikaanse musikanteOos-KaapPiet ByleveldPaddaSeksualiteitKruisigingFamilie (verwantskap)PoësieLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsAnilingusInternetCarles PuigdemontLewerFritz WepperSteve BikoAngina pectorisE-regeringAfkortingNiersteenOekraïneGewone tarentaalInligtingEucalyptusHomofoonLily CarterProstaatkankerSkilpadAngkor WatDagroofvoëlsVersamelnaamChristo WieseOogproblemeHennie MaasKanadese nasionale krieketspanMaselsSamestellingKoue OorlogSpookvoëlCSSBoomOrgasmeBipolêre gemoedsteuringKlimaatRefentse MorakeAnette EngelbrechtZuid-Afrikaansche RepubliekDie Stem van Suid-Afrika🡆 More