Sirkel

'n Sirkel is 'n tweedimensionele figuur wat gevorm word deur al die punte van die vorm dieselfde afstand van 'n gekose punt te hê.

Dié punt is die middelpunt en die gekose afstand staan bekend as die radius of radii.

Sirkel
'n Sirkel met middelpunt m, deursnee d en radius r.

Die mate van 'n sirkel word soms aangegee deur na die deursnee te verwys. Die deursnee is die grootste afstand tussen twee punte van die sirkel en is presies twee keer so groot as die radius.

Die omtrek van 'n sirkel kan bereken word deur die formule:

met r as die radius en d as die deursnee van die sirkel.

Die oppervlak van die ruimte binne-in die sirkel kan bereken word met die formule:

Kyk ook


Bronne

  • Pedoe, Dan (1988). Geometry: a comprehensive course. Dover. ISBN 9780486658124.
  • "Circle" in The MacTutor History of Mathematics archive

Tags:

MiddelpuntRadius

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angina pectorisSuid-AfrikaNiersteenAlliterasieSomerAfkappingstekenGeldReddingskakeBritse RykKlein vyf diereBestuiwingChemiese verbindingLys van Afrikaanse skrywersTuberkuloseVerenigde NasiesHulpwerkwoordSinoniemHartaanvalAnneli van RooyenKoperGianna MichaelsTierboskatBruce FordyceOorTarentalePiesangGroot Muur van ChinaNieuwoudtvilleGenadedoodAanhalingstekensTweede VryheidsoorlogSosiale mediaRob HersovAfrikaanse taalleerPretoriaSeksMartin Luther King jr.KaartMahatma GandhiAppelAalwynSpinnekopMosesPeach van PletzenSuurstofLuiperdKaliumXhosasGeslagsgelykheidRuslandLetterkundeDuitslandPesachFossielbrandstofAbstraksie (rekenaarwetenskap)LikkewaanKolitisHokkieSimmetrieKweekhuisgasGemeenskapLas (rekeningkunde)Cheslin KolbeSteve BikoLionel MessiBedryfstelsel (inligtingstegnologie)VersamelnaamApartheidBynierGautengNoord-KaapPad na jou hart🡆 More