Radius: Die afstand van 'n willekeurige punt op die rand van 'n ronde objekt tot sy middelpunt

In meetkunde is die radius of straal r van 'n sirkel, bol of silinder die afstand van 'n willekeurige punt op die rand van die sirkel (of bol, of silinder) tot sy middelpunt.

Radius: Die afstand van 'n willekeurige punt op die rand van 'n ronde objekt tot sy middelpunt
'n Sirkel met 'n radius van r.

Die radius is die helfte van die diameter. Die omtrek van 'n sirkel kan met slegs die radius bepaal word:

waar die wiskundige konstante pi is.

Tags:

BolMeetkundePuntSilinderSirkel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AborsieOligopolieNederduitsch Hervormde KerkDesmond TutuCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPriemgetalRatelAustraliëKernkragGrootste rampe in Suid-AfrikaSeksuele penetrasieGrondsoorteKoorsElandréAluminiumNicola HanekomStaalTranspirasieWaterbesparing in Suid-AfrikaEugenetikaOrgasmeBaarmoederKarakteriseringArmoedeverligtingOutismeHeupTrevor NasserNarsistiese persoonlikheidsteuringKonsentrasiekampKatKolorektale kankerLianie MayWiki CommonsEkonomie van Suid-AfrikaXenofobieLika BerningVergelykings (taalkunde)TelwoordRina HugoPesachTobie CronjéOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWoordsoortLys van konings van IsraelPersoonlikheidKaliforniese KanaaleilandeBloedingMangelontstekingLiewe HeksieSigaretNatuurrampSirkusBloedsomloopstelselBoelieryHerfsGqeberhaArabiesVisHennie MaasPretoriaSuikersiekteSokkerSoweto-opstandViëtnamoorlogKlem-in-die-kaakWaterkringloopWaterpokkiesKweekhuiseffekRamsar-vleilande in Suid-AfrikaRob HersovSkaakHomoniemWikiAnette EngelbrechtBreingewasTweede Vryheidsoorlog🡆 More