Middelpunt

Die middelpunt van 'n sirkel of bol is die punt wat dieselfde afstand tot al die punte op die omtrek van die objek het.

As 'n sirkel met 'n passer getrek word en die punt van die passer op die middelpunt geplaas word, trek die potlood aan die ander been van die passer 'n lyn langs die omtrek.

Middelpunt
Die middelpunt van 'n sirkel word aangedui.

Die term middelpunt word ook gebruik vir simmetriepunt, byvoorbeeld die simmetriepunt van 'n ellips of 'n hiperbool.

Sien ook

  • Swaartepunt

Tags:

AfstandBolOmtrekPunt (meetkunde)Sirkel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

CeresPussy RiotSelfoonDemokrasieYsterCorioliskragGrondwetVratSeksualiteitEngelsKarakteriseringInflasieKrimpvarkieHaaiePornografieWikipediaDuitslandJapanNeurenberg-verhoreElandréRenosterMiltMorfologie (taalkunde)Nasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyCovid-19-pandemieXhosaMiddelmisbruikDieremishandelingGloeilampLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLabia (geslagsdele)KangogrotteMenslike seksuele gedragLys van Suid-Afrikaanse skrywersOrthopteraVerkoueAardbewingMaanVingerseksPankreasSmaakWeermagKapitaal (ekonomie)Byung-Chul HanShakaIntensiewe vormBloemfonteinVoëlHindoeïsmeVoornaamwoordMadison IvyAgtervoegselSuid-Europa19de eeuPastoorAntoniemMaagEierstokNasiebouCleopatra VIIJodeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SkoolVlekvrye staalLimpopo (rivier)KindermishandelingLys van Afrikaanse skrywersHoofpynWatersuiweringAtlantiese OseaanMoedersdagMenslike skeletLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVolstruisShanzhaiDriedimensioneelVlag van Suid-AfrikaBeëdigde verklaringHoofkarakter🡆 More