Telangana

Telangana ( /ˌtɛlənˈɡɑːnə/ ; Telugu:  ek, Urdu:  i ) is 'n landingeslote staat in Indië geleë op die suid-sentrale stuk van die Indiese skiereiland op die hoë Deccan-plato.

Dit is die elfde grootste staat en die twaalfde mees bevolkte staat in Indië met 'n geografiese gebied van 112 077 vk km en het 35 193 978 inwoners volgens die 2011-sensus gehad. Op 2 Junie 2014 is die gebied afgeskei van die noordwestelike deel van Andhra Pradesh as die nuutgevormde staat Telangana, met Hyderabad as sy hoofstad.

Telangana
Telangan se distrikte

Deur die antieke tye en die Middeleeue was die Telangana-streek deel van verskeie Indiese ryke; soos die Mauryans, Satavahanas, Vishnukundinas, Chalukyas, Cholas, Rashtrakutas, Kakatiyas, Delhi Sultanate, Bahmani Sultanate en Golconda Sultanate. Gedurende die 17de tot 19de eeue is die streek deur die Mogolryk en Nizam van Hyderabad regeer. In 1823 het die Nizam die Noordelike Circars aan Brits-Indië gesedeer onder filiaalalliansie wat dit verminder het tot dié van 'n landgeslote prinsdom wat aan al sy kante deur Brits-Indië begrens is. Na die Indiese onafhanklikheid in 1947 - het die staat Hyderabad in 1948 na 'n polisie-optrede by die Unie van Indië aangesluit. In 1956 is die Hyderabad-staat ontbind —en sy Telugusprekende streek Telangana is met die Andhra-staat saamgesmelt om Andhra Pradesh te vorm. 'n Boere-gedrewe beweging het begin pleit vir skeiding van Andhra Pradesh vanaf die vroeë 1950's, en het voortgegaan totdat Telangana staatstatus op 2 Junie 2014 gekry het

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

Andhra PradeshFederale staatsvorm van IndiëHoofstadHulp:IFA/EngelsHyderabad, IndiëIndiese subkontinentIndië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KweekhuisgasSlag van BloedrivierMagneetWeer (meteorologie)KolonoskopieRooms-Katolieke KerkIngrid JonkerVoedingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Oplossing (chemie)LongontstekingKortverhaalJohannesburgCutt GlasMoedersdagBrongitisKlimaatPuberteitJan van RiebeeckPirow BekkerPaddaItaliëYsterSonja HerholdtKlitorisKunsmatige intelligensieNasionale VrouedagDeurgangsriteGeestesteuringBreinvliesontstekingBruce FordyceTuberkuloseInflasieStollingsgesteenteSonnestelselGregoriaanse kalenderMarie AntoinetteHartaanvalSenuweestelselEkostelselOlifantDie GelofteAgtergrond (narratief)Galileo GalileiN.P. van Wyk LouwSimmetriePoesHemelvaartsdagTsoenamiSeisoenKarakteriseringTierboskatDwelmmiddelStedelike hitte-eilandHondsdolheidVideoVerkleinwoordSwitserlandSeksuele penetrasieFiksieAngina pectorisWiskundige terminologieDepressie (gemoedstoestand)Swart nasionalismeHemelvaartCristiano RonaldoMensMiskruierOlimpiese SomerspeleAs jy singErfenisdag (Suid-Afrika)Uitwerking van klimaatsveranderingThys die Bosveldklong🡆 More