Telugu: Drawidiese taal

Telugu (తెలుగు, telugu, ) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 75 miljoen mense in Suidoos-Indië gepraat word.

Telugu is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhra Pradesh. Telugu word in die Telugu-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Telugu
తెలుగు telugu 
Uitspraak: [t̪el̪uɡu]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 75 miljoen (moedertaal)
5 miljoen (tweede taal)
Taalfamilie: Drawidies
 Suid
  Suid-Sentraal
   Telugu-tale
    Telugu 
Skrifstelsel: Telugu-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: te
ISO 639-2: tel
ISO 639-3: tel 
Verspreiding van Telugu
Telugu: Drawidiese taal
Die woord "telugu" in Telugu-skrif

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Telugu: Drawidiese taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Telugu

Tags:

Andhra PradeshBrahmi-skrifDrawidiese taleEngelsFederale staatsvorm van IndiëHindiIndiese skriffamilieIndiëLys van nasionale tale van Indië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NatuurbewaringRefentse MorakeSeekoeiSan Andreas-breukNarsistiese persoonlikheidsteuringTuisbladAtoomBesoedelingTienie HollowayKoolhidraatSteenkool in Suid-AfrikaLys van Nederlandse skildersVlekvrye staalMosambiekkanaalNatuurrampYsterSamestellende afleidingStaalGenitale vratKlereSonKindersiektesGoogleWikimedia-stigtingDemokrasieTelwoordJo BlackWesterse filosofieEkonomiese sektorSiya KolisiBosvarkKnieVolhoubare ontwikkelingEnkelvoudige sinLys van Afrikaanse televisiereekseRobbeneilandVermenigvuldigingHefboomRosa ParksDokterEugenetikaLSleutel (musiek)The CranberriesGawes van die Heilige GeesSonnestelselGrondwetSlag van BloedrivierKrampGeskiedenis van AfrikaansMensZack du PlessisAardkorsSkrywerHoenderKasterolieHorlosieMateriaalHeuningbyPlae van EgipteEkologieMona LisaBynierMynbedryf van Suid-AfrikaGrondbesoedelingEskomNag van die lang messeLeah van NiekerkSprokieLugbesoedelingGlobaliseringWeer (meteorologie)HomoniemAbstraksie (rekenaarwetenskap)VerbondsarkGetal🡆 More