Delhi

Delhi (Hindi: दिल्ली, dillī, ; Punjabi: dillī, ; Oerdoe: dêhlī, ), amptelik die Nasionale Hoofstadgebied Delhi (Rāṣṭrīya Rājadhānī Kṣētra Dillī) is 'n stad en uniegebied in Indië wat die amptelike hoofstad Nieu-Delhi insluit.

Dit is met 'n bevolking van 16 787 941 in 2011 die tweede grootste stad in Indië ná Mumbai en is geleë in die noorde van die land langs die Yamunarivier. Met 'n metropolitaanse bevolking van meer as 28 miljoen is dit die naasgrootste metropolitaanse gebied wêreldwyd ná Tokio.

Delhi
दिल्ली
Delhi

Kaart Wapen
Delhi
Delhi
Vlag
Delhi
 Land Vlag van Indië Indië
 Uniegebied Nasionale Hoofstadgebied
 Koördinate 28°37′N 77°14′O / 28.617°N 77.233°O / 28.617; 77.233
 Stigting 1200 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 484 vk km
 Hoogte bo seevlak 200–250 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 16 787 941
 - Bevolkingsdigtheid 11 312/vk km
 - Metropolitaanse gebied 28 514 000
 Tydsone UTC+05:30 (IST)
 Burgemeester Vinai Kumar Saxena
 Amptelike webwerf delhi.gov.in
Delhi
Kaart van Delhi se distrikte

Sport

Delhi beskik met die Feroz Shah Kotla-stadion oor 'n toetskrieketstadion. Die Indiese nasionale krieketspan speel van sy tuiswedstryde in die stad. Delhi het onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996, 2011 en 2023, asook die T20I-wêreldbeker 2016, aangebied.

Besienswaardighede

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

Delhi SportDelhi BesienswaardighedeDelhi VerwysingsDelhi Eksterne skakelsDelhiFederale staatsvorm van IndiëHindiIndiëMumbaiNieu-DelhiOerdoePunjabiStadTokioYamuna

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Arabies-Israeliese konflikJan van RiebeeckDroomGroot GatSkrywerVormMandalaDepressie (gemoedstoestand)Waterbesparing in Suid-AfrikaOos-KaapSeksualiteitTafelbergWetenskaplike klassifikasieGeboorteBelastingBreinCleopatra VIIEmosieKaliumKaapse VlakteVratAnale seksInkomsteSeksBTWPenisFabelArmoedeTweede WêreldoorlogBek-en-klouseerWerkersdagCounter-Strike 2AtoomRugbySeksuele opwekkingSwartkwasmuishondSportEreksieGasHorlosieGeskiedenis van die BoererepubliekeBlourokkeWerkwoordVioolJeugdagCovid-19-pandemiePerdKommunikasieDansKlimaatsverandering in AfrikaVigsDriehoekUitwerking van klimaatsveranderingJudaïsmeGeestesteuringOnderwysDeelwoordKoolhidraatMaselsDirekte en Indirekte redeIdioomJaco JacobsSkuinsstreepUnie van Suid-AfrikaArmoedeverligtingNamakwalandRooikatJo BlackGroepsdrukHoofpynHindoeïsmeWesterse filosofieOrale seksLeestekenDokter🡆 More