Pan-Afrika Kleure

Twee stelle van drie kleure word na verwys as die Pan-Afrika kleure.

Pan-Afrika Kleure
Die tradisionele vlag van Ethiopië gebruik drie kleure: rooi, geel en groen.
Pan-Afrika Kleure
Die UNIA-vlag gebruik drie kleure: rooi, swart en groen.
Pan-Afrika Kleure
Afrika-lande wat die Pan-Afrika kleure in hul vlag gebruik word in groen vertoon.

Die term "Pan-Afrika kleure" verwys soms na groen, goud en rooi. Die kleure word nou gevind op die vlae van baie Afrika-lande, en het hulle oorsprong in Ethiopië, waarvandaan hulle verwant is aan die Rastafariese beweging. Dit is op baie antieke Afrika vlae gebruik - noemenswaardig in die verband was hulle deel van die bloeisel wat op die vlag van Grenada, die Moorse staat in Spanje vesrkyn het. Die kleure verskyn mees prominent op die 1798 vlag van Abissinië, met die groen aan die onderkant; dit is egter per ongeluk onderstebo gehang by 'n staatsplegtigheid en die tradisie is deur die Ethiopiese regering en verskeie Afrika-lande, sowel as deur Pan-Afrikanistiese organisasies oral in die wêreld aangeneem. Die vlae word nou alledaags met groen bo (of voor) geel, en rooi aan die onderkant (of aan die agterkant) van die vlag gesien.

Behalwe vir 'n kort tydperk van besetting deur Italië onder die Fasciste, het Ethiopië buite Europese beheer gebly tydens die koloniala era, en is dus deur die nuut-onafhanklike lande in Afrika bewonder. Die aanemening van die Ethiopiese nasionale kleure is 'n gevolg hiervan. Die eerste Afrika-land om rooi, goud en groen vir die land se vlag aan te neem op omafhanklikheidswording is Ghana in 1957.

Volgens die UNIA se grondwet is die Pan-Afrika kleure rooi, swart en groen, "rooi verteenwoordig die edel bloed wat al die mense van Afrika afkoms verenig, die swart kleur vir swart mesne waarvan die waardigheid deur die bestaan van die vlag gehandhaaf word, groen vir die oorvloedige natuur rykdom van die moederland, Afrika." Die UNIA se vlag, wat hier Geargiveer 15 Junie 2006 op Wayback Machine gesien kan word, is aangewys as die amptelike kleure van die Afrika Ras deur die UNIA by sy byeenkoms in Madison Square Garden op 13 Augustus 1920 in New York Stad.

Huidige vlae met Pan-Afrika kleure

Die volgende lande kombineer drie tot vier van rooi, swart, groen, en geel in hulle vlae as verteenwoordigend van hulle Afrika identiteit.

Afrika

Karibik

Suid-Amerika

Oseanië

Voormalige vlae

Voormalige lande

Sien ook

  • Pan-Slawiese kleure
  • Pan-Arabiese kleure
  • Rooi, swart en groen vlae
  • Republiek van Nieu-Afrika

Eksterne skakels

Tags:

Pan-Afrika Kleure Huidige vlae met Pan-Afrika kleurePan-Afrika Kleure Voormalige vlaePan-Afrika Kleure Voormalige landePan-Afrika Kleure Sien ookPan-Afrika Kleure Eksterne skakelsPan-Afrika Kleure

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenteAsemhalingBloeddrukMenseregteKatoenNic de JagerKaartCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSteve BikoKunsSharpeville-slagtingRymSelfstandige naamwoordKevin RuddMielieTandbederfHoofpynLys van Afrikaanse rolprenteGesonde dieetSeisoenStadLewerDirekte en Indirekte redeRoesOmtrek, oppervlakte en volumeKasteel die Goeie HoopKlinkerSlag van BloedrivierStaatstoelaeYouTubeLionel MessiMurraysburgNarsismeLys van Griekse mitologiese figureJodeEkonomiese sektorChemiese elementAanhalingstekensKomplementêre kleureAfrikanersSelfoonMIVAfvalbestuurWaterbesoedelingSomerSeksismeOrthopteraEreksieCarles PuigdemontLeah van NiekerkDonderstormNasionale lied van Suid-AfrikaGeweldLidwoordLys van Joodse feeste en herdenkingsSoogdierNeo-NazismeWhatsAppEiffeltoringVigsEwenaarProvinsies van Suid-AfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPeriodieke tabelHolocaustHematurieBosluisbytkoorsPornografiese akteurSwartbewussynsbewegingAkkedisStereotipeRugbyMarsMadison IvyLeeuPersoonlikheid🡆 More