Die Mali-Federasie (Frans: Fédération du Mali) was 'n land in Wes-Afrika.
Dit is gevorm deur 'n unie tussen Senegal en Mali (destyds bekend as die Frans-Soedan). Dit is gestig op 4 April 1959 en verkry algehele selfregering toe dit onafhanklik van Frankryk word op 20 Junie 1960.
| ||||
Ligging van die Mali-Federasie | ||||
Hoofstad | Dakar | |||
Taal/Tale | Frans | |||
Regering | Republiek | |||
Eerste Minister | Modibo Keïta | |||
Historiese tydperk | Koue Oorlog | |||
- Stigting | 4 April 1959 | |||
- Ontbinding | 20 Junie 1960 | |||
Oppervlakte | ||||
- 1960 | 1 436 190 km2 554 516 sq mi | |||
Bevolking | ||||
- 1960 skatting | 7 450 000 | |||
Digtheid | 5,2 /km² 13,4 /sq mi | |||
Geldeenheid | CFA franc |
Die Federasie se eerste minister was Modibo Keita en die regeringsetel was in Dakar. Dit stort ineen kort na onafhanklikheid toe Senegal op 20 Augustus onttrek vanweë politieke verskille.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Mali-Federasie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.