Vlag Van Tsjad

Die nasionale vlag van Tsjad is op 6 November 1959 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n vertikale driekleur in ewe wye bane in (van vlagpaalkant) blou, geel en rooi.

Vlag van Tsjad
Vlag van Tsjad
Vlag van Tsjad
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 6 November 1959
Ontwerp ’n Vertikale driekleur in blou, geel en rooi.

Simboliek

Die kleure op die vlag van Tsjad stel elk iets anders voor: blou stel die lug en die waters in die suide voor, geel stel die son en die woestyn in die noorde voor en rooi stel die heldhaftigheid in die stryd om nasionale bevryding voor.

Ontwerp

Die vlag van Tsjad is gebaseer op die vlag van Frankryk en is ’n kombinasie van die kleure van die Franse vlag (rooi, wit en blou) en die Pan-Afrika kleure (rooi, geel en groen). Die vlag is presies dieselfde as die vlag van Roemenië.

Kleure

Vlag Van Tsjad 
’n Wapperende vlag van Tsjad

Die kleurskema word hieronder gelys:

Vlag Van Tsjad  Blou Goud Rooi
RGB 0-32-91 252-205-0 200-16-46
Heksadesimaal #00205B #FFCD00 #C8102E

Ander vlae

Vorige vlae

Soortgelyke vlae

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) Tsjad by Flags of the World.
  • (en) "Flag of Chad". Encyclopædia Britannica. Besoek op 19 Desember 2020.

Tags:

Vlag Van Tsjad SimboliekVlag Van Tsjad OntwerpVlag Van Tsjad KleureVlag Van Tsjad Ander vlaeVlag Van Tsjad VerwysingsVlag Van Tsjad Eksterne skakelsVlag Van Tsjad19596 NovemberTsjad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PaddaAvbobAkroniemSirkelJeuksiekteBokmakierieSiekteVolstruisBloemfonteinGalileo GalileiNkosi Sikelel' iAfrikaGeelsugProstaatkankerGianna MichaelsAngolese BurgeroorlogKolorektale kankerSonnestelselWebblaaierNasionale lied van Suid-AfrikaPerdDramaDuitse maselsGreen PornoPomeloAardverwarmingShine4BreinvliesontstekingGriepKlimaatveranderingAfkappingstekenLys van Afrikaanse televisiereekseRussiese inval in Oekraïne sedert 2022NaeltjieNomina sacraDermpoliepBernice WestTydsonePersLys van universiteite in Suid-AfrikaJoodse kalenderLimpopo (rivier)Sharpeville-slagtingSerebrospinale vogSeisoenDoziLemoenJavaScriptGeskiedenis van erotiese afbeeldingsLys van politieke partye in Suid-AfrikaBosluisbytkoorsEmo AdamsTweede WêreldoorlogSjibboletWatersuiweringEmfiseemDulcie van den BerghGeskiedenis van NamibiëPornografiese akteurDesmond TutuPersentasieBaardskeerder-spinnekopWaterbesparing in Suid-AfrikaPlae van EgipteEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDrake (musikant)Afro-AmerikanersAfrikaPeriodieke tabelFisioterapieMantisUnited Africans TransformationAardeNaboomSonGroepsdruk🡆 More