Vlagterminologie: Wiki lysartikel

In die ontwerp en beskrywing van vlae word dikwels gespesialiseerde vlagterminologie gebruik, bestaande uit presiese en tegniese betekenisse.

Dit word beskou as ’n tipe kliektaal.

Beskrywing van standaard vlagdele en -terme

Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning 
Dele van ’n vlag
    Wapen
    ’n wapenskild of ander eenvoudige heraldiese simbool
    Skildhoek
    enige kwart van ’n vlag, maar gewoonlik verwysend na die linker boonste helfte aan die vlagpaalkant, soos o.a. die sterrehoek in die vlag van die Verenigde State of die Unievlae in die vlae van Australië en Nieu-Seeland
    Wapenfiguur
    ’n beeld of simbool in die veld van die vlag vertoon
    Embleem
    ’n toestel wat dikwels as ’n wapenfiguur op ’n vlag gebruik word. Dit kan heraldies in oorsprong of modern wees, soos die moepelblaar op die vlag van Kanada
    Veld
    die agtergrond van ’n vlag; die kleur agter die wapenfigure
    Fraiing
    ’n dun strook of grens op ’n vlag, dikwels in wit of goud, om twee kleure van mekaar te skei. Die wit lyne op die vlag van Suid-Afrika dien as voorbeeld
    Wapperkant
    die helfte of deel van die vlag verste van die vlagpaal
    Vlagpaalkant
    die helfte of deel van die vlag naaste aan die vlagpaal
    Breedte
    die vlag se spanwydte reghoekig tot die vlagpaal
    Hoogte
    die vlag se spanwydte ewewydig aan die vlagpaal

Basiese vlagpatrone

Vlae beskik dikwels oor kenmerke wat in tradisioneel Europese heraldiese ontwerpe voorkom en gevolglik deel vlagpatrone dieselfde name.

Naam Illustrasie Voorbeeld
Grens Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning 
Vlag van Maledive
Skildhoek Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning 
Vlag van die V.S.A.
Kwarte Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning 
Vlag van Panama
Griekse kruis

(couped cross)

Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning 
Vlag van Switserland
Sint Joriskruis Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning 
Vlag van Georgië
Skandinawiese kruis Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning 
Vlag van Ysland
Pale Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning 
Vlag van Kanada
Dwarsbalke Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning 
Vlag van Oostenryk
Skuisbalke Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning 
Vlag van Tanzanië
Keper Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning 
Vlag van Palestina
Gaffel Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning 
Vlag van Suid-Afrika
Sint Andrieskruis Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning 
Vlag van Skotland

Tegnieke in vlagvertoning

  • Hys – die handeling of funksie wat uitgevoer word om ’n vlag in die lug te kry
  • Stryk – die handeling of aksie wat uitgevoer word om ’n vlag weer neer te laat
  • Halfmas of halfstok – ’n soort vertoning van ’n vlag waar dit wel normaal gehang word, d.i. met die skildhoek links bo en die wydte van die vlag teen die vlagpaal, maar wel nié bo-aan die vlagpaal of mas nie. Die vlag word dan, anders gestel, ongeveer in die helfte van die vlagpaal gehang. Dit kan aandui dat daar ’n noodtoestand heers, of kan só gehys word as aanduiding van leed (bv. wanneer ’n hooggeplaaste persoon oorlede is).
  • Nood – deur ’n vlag onderstebo te hang, of dit in ’n swaaivorm te knoop word ’n noodtoestand aangekondig. [1] (en)

Illustrasies

Uitbeelding van vlagillustrasies geskied na gelang van die hangposisie, oftewel met die veronderstelling dat die vlagpaal aan die linkerkant van die vlag sal wees. Die sigbare kant staan dan bekend as die voorkant van die vlag; die ander kant is uiteraard die agterkant. Daar is sommige uitsonderings; by heelparty Islamitiese vlae met Arabiese skrif, is die voorkant van die vlag só gekies dat die vlagpaal aan die regterkant van die vlag is.

Vlagterminologiese simbole

’n Vlagterminologiese simbool word deur vlagterminoloë gebruik om sekere fasette van nasionale vlae aan te dui, soos bv. waar dit gebruik word, wie dit gebruik en hoe die vlag lyk. Die stel simbole wat in hierdie artikel gebruik word staan bekend as internasionale vlagidentifikasiesimbole, en is naamlik deur Whitney Smith opgestel.

Nasionale vlagvariante in gebruik

Sommige lande gebruik ’n enkele ontwerp wat dien as nasionale vlag in alle gebruikskontekste; ander lande gebruik veelvuldige vlae wat dien as die nasionale vlag, afhangende van die konteks, bv. deur wie, en waar die nasionale vlag vertoon word. Die ses basiese gebruikskontekste (en moontlike variante van ’n nasionale vlag) is:

  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  burgerlike vlag – Gebruik deur landsburgers op land
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  staatsvlag – Gebruik op openbare geboue
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  oorlogsvlag – Gebruik op militêre geboue
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  burgerlike vaandel – Gebruik op privaatvaartuie (visserskepe, seiljagte, ens.).
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  staatsvaandel – Gebruik op onbewapende staatsvaartuie
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  oorlogsvaandel – Gebruik op oorlogskepe

In praktyk kan ’n enkele ontwerp geassosieer word met vele gebruike; byvoorbeeld, ’n enkele ontwerp kan ’n dubbele rol dien as Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  oorlogsvlag en -vaandel. Selfs met sulke kombinasies is hierdie raamwerk onvolledig: sommige lande definieer ontwerpe vir gebruikskontekste wat nié in hierdie skema uitgedruk kan word nie, soos lugmagvaandels (apart van oorlogsvlae en -vaandels wat as die nasionale vlag by lugmagbasisse gebruik word; sien Koninklike Lugmagvaandel as voorbeeld) en burgerlike lugvaartvaandels.

Ander simbole

Verdere simbole word gebruik om te beskryf hoe ’n vlag lyk, byvoorbeeld of dit verskillende ontwerpe aan weerskante van die vlag het, of om aan te dui dat die vlag vertikaal in plaas van horisontaal gehys moet word, e.s.m. Die volgende simbole is in algemene gebruik:

  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Die normale of de jure weergawe van vlag, of die voorkant daarvan
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  ’n Voormalige ontwerpvoorstel wat nooit amptelik aanvaar is nie
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  ’n Gerekonstrueerde ontwerp, gebaseer op waarnemings uit die verlede
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Agterkant van die vlag
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Aanvaarbare variant van die vlagontwerp
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Alternatiewe weergawe van die vlag
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  De facto weergawe van die vlag
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlag toon verskillende ontwerpe op die voor- en agterkant
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Voorkant van die vlag moet só gehys word dat die vlagpaal aan die toeskouer se regterkant is
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Ontwerp is amptelik gemagtig deur die regering van ’n nasie om daardie nasie te verteenwoordig
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Ontwerp is in die verlede gebruik, maar is nou laat vaar (hierdie simbool is nie deel van Smith se oorspronklike stel nie)
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Agterkant is ’n spieëlbeeld van die voorkant
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Agterkant is ooreenkomstig met die voorkant
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Inligting op die agterkant is nie beskikbaar nie
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlag kan vertikaal gehang word deur dit op ’n gewone paal te hys en die paal dan negentig grade te draai
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlag kan vertikaal gehang word indien die ontwerp eers gedraai word
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vertikale hysmetode van die vlag is onbekend
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Ontwerp het geen element wat geroteer kan word nie
  • Vlagterminologie: Beskrywing van standaard vlagdele en -terme, Basiese vlagpatrone, Tegnieke in vlagvertoning  Vlag kan slegs vertikaal gehys word

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Vlagterminologie Beskrywing van standaard vlagdele en -termeVlagterminologie Basiese vlagpatroneVlagterminologie Tegnieke in vlagvertoningVlagterminologie se simboleVlagterminologie Eksterne skakelsVlagterminologieKliektaalOntwerpVlag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

N.P. van Wyk LouwVersamelnaamKindermishandelingBrongitisKoos du PlessisOntdekking van goud in Suid-AfrikaIngenieursweseDesimale breukeFrankrykVlekvrye staalSeksuele penetrasieWitbloedselDiarreeDemi Lee MooreShanzhaiGoogle MapsVerkleurmannetjieWeer (meteorologie)SeisoenSuid-Afrikaanse randCovid-19-pandemieKlereDroomGeskiedenis van AfrikaansVioolElektrisiteitAartappelAfrikanersFinale OplossingPretoriaNarsismeWerkloosheidRenaissanceSokkerSebraAborsie in Suid-AfrikaMorfeemLuiperdVolstruisHemelvaartsdagKlimaatsverandering in AfrikaKoorsBlaarMoskouRosa ParksTuberkuloseLys van Suid-Afrikaanse musikanteArabiesYsterTierProvinsies van Suid-AfrikaOntbossingVrugbaarheidGautengLiewe Heksie7de LaanGesondheidLyfstraf in skoleVlieënde HollanderMenstruasieOopbroninhoudSelfvertroueEnsiklopedieNag van die lang messeAborsieDistrik SesKlavierBysteekKonsentrasiekampTienie HollowayInleiding tot die genetikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVaste stofOnderhandelinge om apartheid te beëindigMIV🡆 More