Vlag Van Switserland

Die Switserse Vlag toon ’n regop, losstaande wit kruis op ’n rooi agtergrond.

Die vlag is een van twee vlae wat vierkantig is waar die ander die Vlag van die Vatikaanstad is. Die Switserse vlag is die nasionale vlag van Switserland. In Duitssprekende Switserland word die term "Schweizerfahne" gebruik vir die vlag en die wit kruis word dikwels Schweizerkreuz genoem.

Vlag van Switserland
Vlag van Switserland
Vlag van Switserland
Bynaam (de) das Schweizerkreuz
(fr) la croix suisse
(it) la croce svizzera
(rm) la crusch svizra
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 1:1
Goedgekeur 12 Desember 1889
Ontwerp ’n Regop, losstaande wit kruis op ’n rooi agtergrond.
Wisselvormvlag van Switserland
Wisselvormvlag van Switserland
Gebruik Burgerlike vaandel Burgerlike vaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp ’n Reghoekige vlag met 'n wit kruis in die middel op ’n rooi agtergrond.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansVlag Van Switserland  Wiki Commons het meer media in die kategorie Vlae van Switserland.
  • (en) Switserland by Flags of the World.
  • (en) "Flag of Switzerland". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Mei 2019.

Tags:

DuitsSwitserlandVierkant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TydRekenaarBrongitisWinnie Madikizela-MandelaCarike KeuzenkampChris HaniLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSpringbokkeOlifantDolfynMark (ekonomie)MensMagneetAngssteuringKlein vyf diereKunsVersamelnaamVoeding23 AprilWerkloosheidBysteekDialoog in fiksieUniegebouStaatstoelaeGautengWeskusLys van Suid-Afrikaanse skrywersKaapstadBelastingRudi ClaaseMielieMusiekDistillasieLys van Kaapstad se voorstedeTweede WêreldoorlogWaterbesoedelingKinderregteEeuAfvalbestuurFrankrykBewussynMynbouWhatsAppAfleiding (taalkunde)WatersuiweringSomerHibernasieAardedagPaarl GimnasiumSosiale ordeOraniaMikro-ekonomieDoelwitYstertydperkDemografie van Suid-AfrikaSpringbokJan van TonderIngenieursweseGoogleGoogle MapsAsemhalingGewone breukeBesoedelingEnkelvoudige sinDeelteken en umlautEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBestaansboerderyLien se lankstaanskoeneAtlantis, Wes-KaapEreksieSharpeville-slagtingAkuut🡆 More