Shine4: Suid-Afrikaanse musiekgroep (2001-2008)

Shine4 was 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat in Januarie 2001 gestig is.

Hulle is bekend is vir snitte soos Mama ek wil 'n man hê, Perfekte Wêreld en Ramaja (oorspronklik deur Glenys Lynne).

Shine4
GenresPopmusiek
Jare aktief2001 - 2008
EtiketteSELECT-musiek
Webwerfshine4.co.za
LedeDesirèe Underwood
Jill Middlekop
Marlese Kapp
Liesl Kriel

Na sewe jaar en drie albums het Shine 4 in 2008 aangekondig dat hulle gaan ontbind. Om hul loopbaan mee af te sluit, het hulle 'n versamelalbum van hul grootste treffers getiteld Sien Jou Weer (Grootste Hits) vrygestel.

Die groep het bestaan het uit vier jong dames, naamlik: Desirèe Underwood, Jill Middlekop, Marlese Kapp en Liesl Kriel.

Diskografie

Ateljeealbums

Versamelalbums

  • 2008: Grootste hits (sien jou weer)
  • 2010: Perfekte wêreld / so elektries 2CD

DVD's

  • 2007: Shine 4 - Die Grootste Treffers (DVD)

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Shine4 DiskografieShine4 Sien ookShine4 Eksterne skakelsShine4Glenys LynneSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JerusalemReënspinnekopDuitsSkoonma-se-tongWikimedia-stigtingPeniskankerGeelslangMaselsKasteel die Goeie HoopTandbederfOntlastingApostoliese GeloofsbelydenisHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalJohannes VermeerGenesisOnderhandelinge om apartheid te beëindigGesinsdagWikipediaGeslagsorgaanEerste WêreldoorlogLys van politieke partye in Suid-AfrikaBaardskeerder-spinnekopLimfvatstelselDassievoëlBosluisbytkoorsFridtjof NansenBlourokkeBorskankerInligtingHartversakingNoord-AmerikaAspergersindroomWerwelkolomStrandbeestEuropese RugbykampioenskapKoorsPenisverlengingDroogteGawes van die Heilige GeesAfrikaanse taalleerBloedvergiftigingSesnasies-toernooiAleksei NawalniN.P. van Wyk LouwAndré SchwartzAnneli van RooyenThabo MbekiE-posErica RhodesGalblaasNierRooibokAnnelize van der RystDie BylParysSkaakHemelvaartsdagDesiré GardnerLeeuSpookvoëlKinderregteFredi NestByvoeglike naamwoordSuid-KoreaBipolêre gemoedsteuringKlankverskynselsLys van nedersettings in Suid-AfrikaPersBiljoenPenisDroomNic de Jager🡆 More