Vlag Van Eswatini

Die nasionale vlag van Eswatini (voorheen Swaziland) is op 6 Oktober 1968 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in blou, rooi en blou met dik geel fraiings langs die rooi baan; in die middel van die rooi baan is ’n tradisionele Nguni-skild (in swart en wit), ’n staf met veretossels en twee spiese.

Vlag van Eswatini
Vlag van Eswatini
Vlag van Eswatini
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 6 Oktober 1968
Ontwerp ’n Horisontale tweekleur in blou, rooi en blou met dik geel fraiings langs die rooi baan met ’n Nguni-skild in die middel van die rooi baan.

Simboliek

Die blou stel vrede en stabiliteit voor, die rooi bloed van oorloë in die verlede en die geel fraaiings die natuurlike hulpbronne van Eswatini. Die wit en swart van die skild stel goeie rasseverhoudinge voor, die drie veretossels die koninklike lyn van die Swazi’s en die spiese agter die skild Eswatini se verdediging teen sy vyande.

Ontwerp

Die vlag van Eswatini is gebaseer op ’n vlag wat opperhoofman (en later koning) Sobhuza II in 1941 aan ’n leërkorps toegeken het. Hierdie vlag het (na enkele klein aanpassings) in 1968 die vlag van die onafhanklike koninkryk Swaziland geword.

Ander vlae

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) eSwatini by Flags of the World.
  • (en) "Flag of Eswatini". Encyclopædia Britannica. Besoek op 14 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Vlag Van Eswatini SimboliekVlag Van Eswatini OntwerpVlag Van Eswatini Ander vlaeVlag Van Eswatini VerwysingsVlag Van Eswatini Eksterne skakelsVlag Van Eswatini19686 OktoberEswatini

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartKultuurProsaPesachSikloonMis (weerkunde)MondLys van musiekinstrumenteWortelEwenaarPubiese hareKoppeltekenReg tot ‘n gesonde omgewingGeelsugBevolkingSpelerposisies in rugbySuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Seksueel oordraagbare infeksieDikdermPeriodieke tabelVerenigde KoninkrykNaaldekokerVulkanismeLiewe HeksieWiskundeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVoegwoordHeupOorlogMangelontstekingWikiKomplementêre kleureNadia ValvekensBywoordSatellietfotoGooglePornhubLys van lande volgens bevolkingInternetTrevor NoahGeskiedenis van AfrikaansTranspirasieJansenvilleTweede WêreldoorlogLettergreepKrimpvarkieDuitse maselsPikkewynWikipediaSeksuele penetrasieIsraelMeervoudAntjie KrogHerfsBeeldspraakWaterpokkiesAfrikaansGraatjiemeerkatGrondbesoedelingRicus NelMaroela MediaMiddelmisbruikPinksterRegardt van den BerghBloedsomloopstelselSeeISO 3166-2RobbeneilandDierSteentydperkKondensasieUniegebouPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHelga UysSlag van Cuito CuanavaleKakiebos🡆 More