Vlag Van Rwanda

Die nasionale vlag van Rwanda is op 25 Oktober 2001 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in (van bo na onder) blou, geel en groen (in verhouding 2:1:1) met ’n geel son in die regter boonste hoek van die blou baan.

Vlag van Rwanda
Vlag van Rwanda
Vlag van Rwanda
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 25 Oktober 2001
Ontwerp ’n Horisonale driekleur in blou, geel en groen met ’n geel son in die regter boonste hoek.
Ontwerp deur Alphonse Kirimobenecyo

Simboliek

Blou stel gelukkigheid en vrede voor, geel stel ekonomiese vooruitgang voor, groen stel die hoop van welvarendheid voor en die son en sy strale stel die lig voor wat stelselmatig oor al die mense val (dit beteken uiteindelik eenheid, deursigtigheid en die geveg teen onkundigheid.

Ontwerp

In die 1990’s is ’n kompetisie gehou om ’n nuwe vlag vir Rwanda te kry. Talle inskrywings is ingestuur maar geen is gebruik nie. Aan die einde van die twintigste eeu is een van die ontwerpe (’n tweekleur in blou (bo) en groen (onder) met ’n opkomende geel son op die blou baan) aangepas deur ’n geel baan tussen die blou en groen baan toe te voeg en die opkomende son te verander in ’n volle son en dit te skuif na die regter boonste hoek (soos dit nou lyk).

Geskiedenis

Die vorige vlag van Rwanda, wat in 1961 aanvaar is, en op 1 Julie 1962 amptelik in gebruik geneem is, het bestaan uit ’n driekleur in die Pan-Afrika kleure. Die vlag was soortgelyk aan die vlag van Mali slegs met die verskil dat die vlag van Mali ’n stokmannetjie tentoon gestel het. Toe Mali op 1 Maart 1961 die stokmannetjie verwyder het, het Rwanda ’n swart “R” op sy vlag toegevoeg. Die letter het gestaan vir die naam van die land.

Ander vlae

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) Rwanda by Flags of the World.
  • (en) "Flag of Rwanda". Encyclopædia Britannica. Besoek op 15 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Vlag Van Rwanda SimboliekVlag Van Rwanda OntwerpVlag Van Rwanda GeskiedenisVlag Van Rwanda Ander vlaeVlag Van Rwanda VerwysingsVlag Van Rwanda Eksterne skakelsVlag Van Rwanda200125 OktoberRwanda

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrugerwildtuinGianna MichaelsRicus NelBergen-Belsen-konsentrasiekampGevolge van aardverwarming op oseaneHokkieHoenderKlavierNasionale VrouedagApartheidSuiwelprodukRandall WicombLeonardo da VinciPenisTropiese sikloonNatuurbewaringDepressie (gemoedstoestand)Oos-KaapMondSwangerskapPoesGreen PornoVerkleinwoordAtoomKatoenRooikatKoorsblaarVrymesselaryVaginale kankerJesus van NasaretHeidelberg, GautengKaliforniese KanaaleilandeSuid-AfrikaDermpoliepJaarRolprentBalletArmoedeverligtingPikkewynHennie MaasPlae van EgipteOnderhandelinge om apartheid te beëindigBrongitisOopbroninhoudNuwe TestamentAfrikaanse Protestantse KerkInflasieDikdermIdioomVerenigde KoninkrykTrevor ManuelBoer Soek 'n VrouPeach van PletzenSonja HerholdtKinderregteGeboorteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaFosforCounter-Strike (videospeletjie)MaatskappyReg tot ‘n gesonde omgewingKarlien van JaarsveldMenslike seksuele gedragMolekuulKultuurNommertekenWinterOu Apostoliese KerkLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNaaldekokerKomplementêre kleureJeugdagPlaasjapieDataverwerkingLys van nedersettings in Suid-AfrikaVoegwoordIngenieursweseRamsar-vleilande in Suid-Afrika🡆 More