Vlag Van Jamaika

Die nasionale vlag van Jamaika is op 6 Augustus 1962 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n geel Sint Joriskruis met die driehoeke aan die vlagpaal- en wapperkante in swart en die boonste en onderste driehoeke in groen.

Vlag van Jamaika
Vlag van Jamaika
Vlag van Jamaika
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 6 Augustus 1962
Ontwerp ’n Geel Sint Andrieskruis met die boonste en onderste driehoeke in groen en die linker en regterste en linkerste driehoeke in swart.
Wisselvormvlag van Jamaika
Wisselvormvlag van Jamaika
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp ’n Rooi Sint Josirkruis met die nasionale vlag in die skildhoek.

Simboliek

Die vlag bestaan uit die kleure groen, goud en swart. Swart simboliseer die krag en kreatiwiteit van die Jamaikaanse volk, goud stel die sonlig en die natuurlike rykdomme van die land voor en die groen verteenwoordig die hoop vir ’n goeie toekoms asook die land se rykdomme. Die drie kleure simboliseer ook die meeste Jamaikaners se herkoms (Afrika) voor.

Ontwerp

Die huidige ontwerp van die vlag het ontstaan uit voorstelle wat deur die publiek ingestuur is. Dit is oorspronklik ontwerp met drie horisontale bane maar die gevoel was dat dit te na aan die Tanganjikaanse vlag was. Daar is uiteindelik ’n Sint Andrieskruis ingevoeg en die huidige vlag het sy vorm aangeneem.

Ander vlae

Eksterne skakels

  • (en) Jamaika by Flags of the World.
  • (en) "Flag of Jamaica". Encyclopædia Britannica. Besoek op 19 September 2022.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Vlag Van Jamaika SimboliekVlag Van Jamaika OntwerpVlag Van Jamaika Ander vlaeVlag Van Jamaika Eksterne skakelsVlag Van Jamaika19626 AugustusJamaika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHennie MaasCovid-19-pandemieOlimpiese Somerspele 2024Rudi ClaaseGeskiedenis van AfrikaansAmandelBernice WestAllan BoesakBloedsomloopstelselApartheidSias ReineckeVryheidsdagWikimedia-stigtingJo BlackKoos du PlessisStikstofTradisionele literatuurSpinnekopAardverwarmingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVleilandBelvidere Holy Trinity-kerkKletsrymVergelykings (taalkunde)DawidVaginaNazi-DuitslandVerkleinwoordManie JacksonTrevor NasserRepubliek van Zoid AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigTrekarbeidJak de PriesterBreinvliesontstekingKlein vyf diereBywoord7de LaanKatMadison IvyFrankrykRivierByvoeglike naamwoordSatellietfotoDulcie van den BerghAlkoholismeSywurmLikkewaanMaagsweerNiersteenDiepaartromboseAnale kankerAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePrimêre sektor van die ekonomieOutismeLys van musiekinstrumenteBynierKolonialismeVoëlSuid-Afrikaanse RugbyunieKaapstadGodSuid-AfrikaNasionale VrouemonumentPaarl GimnasiumLys van Suid-Afrikaanse musikanteByeboerderyWebblaaierJohan Badenhorst🡆 More