Vlag Van Die Sentraal-Afrikaanse Republiek

Die nasionale vlag van die Sentraal-Afrikaanse Republiek is op 1 Desember 1958 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon vier ewe wye vertikale bane in (van bo na onder) blou, wit, groen en geel met ’n rooi horisontale (so wyd soos die ander vier bane) reg in die middel van die vlag en ’n geel vyfpuntige ster in die skildhoek in die blou baan..

Vlag van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
Vlag van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
Vlag van die Sentraal-Afrikaanse Republiek
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 3:5
Goedgekeur 1 Desember 1958
Ontwerp Vier horisontale bane in blou, wit, groen en geel met ’n rooi vertikale baan in die middel van die vlag en ’n geel ster in die blou baan in die skildhoek.
Ontwerp deur Barthélemy Boganda

Simboliek

Die kleure van die vlag spreek die hoop uit dat Frankryk en Afrika saam aan ’n toekoms kan bou. Die vlag kombineer die kleure van die Franse vlag (rooi, wit en blou) met die Pan-Afrika kleure (rooi, geel en groen). Verder stel rooi die bloed voor van diegene wat gesterf het in die stryd om onafhanklikheid asook saam met Frankryk en Europa, blou stel die lug, en daarom vryheid, voor, wit stel vrede en waardigheid voor, groen stel hoop voor en geel stel verdraagsaamheid voor. Die ster is ’n simbool van vooruitgang en die eenheid van Afrika.

Ontwerp

Die vlag is ontwerp deur die president van die voormalige Franse gebied, Oubangui-Chari, Barthélemy Boganda, wat ook die land tot onafhanklikheid van Frankryk gelei het.

Kleure

Die kleurskema word hieronder gelys:

Vlag Van Die Sentraal-Afrikaanse Republiek  Blou Wit Groen Geel Rooi
RGB 0/48/130 255/255/255 40/151/40 255/206/0 210/16/52
Heksadesimaal #003082ff #FFFFFFFF #289728ff #ffce00ff #d21034ff
CMYK 100/63/0/49 0/0/0/0 74/0/74/41 0/19/100/0 0/92/75/18

Ander vlae

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) Sentraal-Afrikaanse Republiek by Flags of the World.
  • (en) "Flag of the Central African Republic". Encyclopædia Britannica. Besoek op 15 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Vlag Van Die Sentraal-Afrikaanse Republiek SimboliekVlag Van Die Sentraal-Afrikaanse Republiek OntwerpVlag Van Die Sentraal-Afrikaanse Republiek Ander vlaeVlag Van Die Sentraal-Afrikaanse Republiek VerwysingsVlag Van Die Sentraal-Afrikaanse Republiek Eksterne skakelsVlag Van Die Sentraal-Afrikaanse Republiek1 Desember1958Sentraal-Afrikaanse Republiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeelslangProbleemoplossingVulvaVerkoueVoortrekkermonumentVerenigde KoninkrykMIV/vigs in Suid-AfrikaHondsdolheidRuslandGlobaliseringPampoentjiesTropiese sikloonLys van kleureKlitorisPreseminale vloeistofNederlandPaddaGeskiedenis van AfrikaSteve BikoSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureColin SteynGenesisJakobAntieke EgipteSendelingposisieNG gemeente KerkenbergYBorsklierNiersteenSeksuele stimulasieHartMenslike seksuele gedragSoweto-opstandSwedeAgtervoegselWeeluisMinki van der WesthuizenKwaggaSuikersiekteHepatitis BChlorofilSC 04 Westfalia HerneIndo-Europese taleLidwoordNadia HilkerGrondbewerkingNelson Mandelabaai Metropolitaanse MunisipaliteitKilometer per uurGeelsugGroepsdrukUniondaleRuhan du ToitMillimeterBeroerteAustraliëWhatsAppBeëdigde verklaringVennootskapAsteroïdeGawes van die Heilige GeesAlliterasieGebande muishondLys van hoërskole in die Wes-KaapBesoedelingVerenigde StateTab ThackerLys van Afrikaanse skrywersVisPerdStaalKlankverskynselsLewerVrouTogoRussiesAntoinette Kellermann🡆 More