Vlag Van Malawi

Die nasionale vlag van Malawi is op 6 Julie 1964 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n driekleur met ewe wye bane in swart (bo), rooi (middel) en groen (onder). In die middel van die boonste (swart) baan is ’n rooi opkomende son. Op 29 Julie 2010 is die vlag onder die President Bingu wa Mutharika verander ná ’n driekleur in rooi, swart en groen met ’n wit opkomende son in die swart baan. Op 28 Mei 2012 het die nuwe President Joyce Banda die veranderinge teruggerol en die ou vlag weer ingesit.

Vlag van Malawi
Vlag van Malawi
Vlag van Malawi
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 6 Julie 1964
Ontwerp ’n Driekleur in swart, rooi en groen met ’n rooi opkomende son in die swart baan.

Simboliek

Swart stel die mense van Afrika voor, rooi is ’n huldeblyk aan die bloed wat gevloei het in die stryd om vryheid en groen stel die vrugbare grond voor. Die opkomende son simboliseer die aanbreek van onafhanklikheid vir Malawi en dien ook as herinnering aan die betekenis van die naam “Malawi”, wat “brandende water” beteken (’n beskrywing van die Njassameer (Malawimeer) tydens sonsondergang). Die opkomende son word ook gevind op die Malawiese wapenskild.

Ontwerp

Die kortstondige vlag van Malawi is soortgelyk aan die vlag van die Republiek van Biafra (wat tussen 1967 en 1970 bestaan het).

Kleure

Die kleure van die vlag is soos volg bepaal:

Swart Rooi Groen
Britse Standaardkleure 0-000 0-005 0-010

Ander vlae

Soortgelyke vlae

Verwysings

Eksterne skakels

  • (en) Malawi by Flags of the World
  • (en) "Flag of Malawi". Encyclopædia Britannica. Besoek op 14 Mei 2019.

Tags:

Vlag Van Malawi SimboliekVlag Van Malawi OntwerpVlag Van Malawi Ander vlaeVlag Van Malawi VerwysingsVlag Van Malawi Eksterne skakelsVlag Van Malawi19642010201228 Mei29 Julie6 JulieMalawiNasionale vlag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carles PuigdemontSonnet22 NovemberSwart nasionalismeBlack SashLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDie ontstaan van die dramaMiddelmisbruikVoedingGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogKernkragSuid-SothoInfeksieVerstedelikingStadMensGeweldDroogteSeksuele penetrasie633Hannes van WykVerkoueKompasOos-KaapWinnie Madikizela-MandelaGoudVennootskapSiya KolisiMantisKarooSportWortelChapmanspiek-rylaanPolisieWikipediaMuishondNoord-KaapKlimaatsverandering in AfrikaJohan BadenhorstByvoeglike naamwoordPersDermpoliepDie Stem van Suid-AfrikaSokkerTweede WêreldoorlogRobert SobukweSias ReineckeGqeberhaDistrik SesPoësieSeisoenWeer (meteorologie)Afro-AmerikanersTaalMotMonopolieAndrew DavisGeletterdheidNazi-DuitslandChristendomOutismeBreinkaartMobutu Sese SekoOrthopteraVolstruisDirekte en Indirekte redeHeupLidwoordHidroëlektrisiteitGroepsdrukHeuningbyLys van Afrikaanse televisiereekseAfleiding (taalkunde)🡆 More