Nederlandse Nasionale Sokkerspan

Die Nederlandse nasionale sokkerspan (Nederlands: Nederlands voetbalelftal) is die mans-sokkerspan wat Nederland in internasionale kompetisies verteenwoordig.

Nederland
Afrigter Vlag van Nederland Ronald Koeman
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Nederlandse Nasionale Sokkerspan
Die eerste Nederlandse nasionale sokkerspan in 1905.

Die het die Europese sokkerkampioenskappe in 1988 gewen, en bereik in 1974, 1978 en 2010 die finale van die Sokker-Wêreldbeker. Nederland is op 31 Maart 2022 tiende op FIFA se wêreldranglys, nadat hulle heel bo-aan was in Augustus 2011.

Erelys

  • Wêreldbeker

(naaswenner (3): 1974, 1978, 2010)

  • Europa-beker (1)
    1988

Meeste verskynings

Posisie Speler Kere uitgedraf Doele Loopbaan
1 Wesley Sneijder 134 31 2003–2018
2 Edwin van der Sar 130 0 1995-2008
3 Frank de Boer 112 13 1990–2004
4 Rafael van der Vaart 93 17 2001-2013
5 Giovanni van Bronckhorst 106 6 1996–2010
6 Dirk Kuijt 104 24 2004-2014
7 Robin van Persie 102 50 2005–2017
8 Phillip Cocu 101 10 1996–2006
9 Arjen Robben 96 37 2003–2017
10 Daley Blind 91 2 2013–tans

Top puntemakers

Nederlandse Nasionale Sokkerspan 
Patrick Kluivert, die span se tweede grootste houer van alle tye, was 'n belangrike komponent van die opkoms van die Oranje in Frankryk 1998 en Euro 2000.
Posisie Speler Doele Kere uitgedraf Loopbaan
1 Patrick Kluivert 40 79 1994–2004
2 Robin van Persie 38 79 2005-nou
3 Dennis Bergkamp 37 79 1990–2000
4 Faas Wilkes 35 38 1946–1961
5 Ruud van Nistelrooy 35 70 1998–2008, 2010-nou
6 Johan Cruijff 33 48 1966–1977
7 Abe Lenstra 33 47 1946–1961
8 Klaas-Jan Huntelaar 31 50 2006-nou
9 Bep Bakhuys 28 23 1928–1937
10 Kick Smit 26 29 1928–1937

Spelers

Speler Posisie Kere uitgedraf Doele Klub
Tim Krul DW 2 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan Newcastle United
Maarten Stekelenburg DW 45 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  AS Roma
Michel Vorm DW 9 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  Swansea City
Vurnon Anita V 3 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  AFC Ajax
Khalid Boulahrouz V 36 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  VfB Stuttgart
Edson Braafheid V 10 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  TSG 1899 Hoffenheim
Jeffrey Bruma V 4 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  Hamburger SV
Urby Emanuelson V 15 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  AC Milan
John Heitinga V 75 7 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  Everton FC
Joris Mathijssen V 79 3 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  Malaga CF
Erik Pieters V 15 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  PSV Eindhoven
Ron Vlaar V 5 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  Feyenoord
Gregory van der Wiel V 29 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  AFC Ajax
Ibrahim Affelay MS 36 3 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  FC Barcelona
Mark van Bommel MS 74 10 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  AC Milan
Nigel de Jong MS 57 1 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  Manchester City
Hedwiges Maduro MS 18 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  Valencia CF
Stijn Schaars MS 16 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  Sporting Portugal
Wesley Sneijder MS 81 23 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  Internazionale
Kevin Strootman MS 10 1 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  PSV Eindhoven
Rafael van der Vaart MS 93 17 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  Tottenham Hotspur
Georgino Wijnaldum MS 2 1 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  PSV Eindhoven
Ryan Babel VS 42 5 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  TSG 1899 Hoffenheim
Roy Berens VS 2 0 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  AZ Alkmaar
Eljero Elia VS 26 2 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  Juventus
Klaas-Jan Huntelaar VS 50 31 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  FC Schalke 04
Luuk de Jong VS 6 1 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  FC Twente
Dirk Kuijt VS 85 24 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  Liverpool FC
Jermain Lens VS 4 1 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  PSV Eindhoven
Robin van Persie VS 79 38 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  Manchester United
Arjan Robben VS 54 17 Nederlandse Nasionale Sokkerspan  FC Bayern München

Mededinging

Die Oranje het sterk mededinging met die nasionale sokkerspanne van hulle nabuurlande Duitsland en België. Die mededinging met die Belgiese nasionale sokkerspan is vriendskaplik. Die Derby van die lae lande is al 124 keer gespeel (die laatste wedstryd is op 29 Mei 2004 gespeel). Nederland het 55 keer gewen en België 40 keer. Hierdie derby leef meer in België as in Nederland.

Die mededinging met die Duitse nasionale sokkerspan is baie sterker, want beide lande speel 'n belangrike rol in die internasionale sokker. Nederland – Duitsland is miskien die swaarste derby in internasionaal sokker. By die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 in Duitsland het die Duitse span Nederland in die eindstryd geklop. In 1988 (by die UEFA Europa-beker in Duitsland) het Oranje Duitsland uitgeklop in die halfeindronde. Die wedstryd is 38 keer gespeel, waarby Duitsland 14 keer het gewen en Nederland 10 keer.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Nederlandse Nasionale Sokkerspan ErelysNederlandse Nasionale Sokkerspan Meeste verskyningsNederlandse Nasionale Sokkerspan Top puntemakersNederlandse Nasionale Sokkerspan SpelersNederlandse Nasionale Sokkerspan MededingingNederlandse Nasionale Sokkerspan Sien ookNederlandse Nasionale Sokkerspan VerwysingsNederlandse Nasionale SokkerspanNederlandNederlandsSokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Olimpiese SpelePaddaChristiaan Frederik BeyersSuid-Afrikaanse GrensoorlogKlankPseudowetenskap2001SanskritLys van Suid-Afrikaanse skrywersKoerantGeskiedenis van AfrikaansLübeckByung-Chul HanProteïen7de LaanGlobaliseringMaagsweerWeer (meteorologie)Vaste stofKappie (skryfteken)VioolKultuurReg tot ‘n gesonde omgewingVaginaTweede WêreldoorlogVolstruisHoofstadBloemfonteinMisdaadromanStam (taalkunde)SwedeDuitsChroniese siekteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SonnestelselRooilipslangTweede VryheidsoorlogMynbouTelkomKindersiektesEngelsErica BoyerNag van die lang messeOnderwerp (taalkunde)BraaiKonjunktivitisRobert SobukweVulvaStilleweVakbondVingerseksNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKangaroeSwartbewussynsbewegingBeesvleisEskomRudi ClaaseOseaanVincent van GoghDonderstormMorfologie (taalkunde)ErosietipesWatersuiweringGeldNoordwesMieliestronkHerfsKinkhoesFibonacci-reeksHulpwerkwoordKweekhuiseffekWerkloosheidJode in Suid-AfrikaWitrenosterSkaapAbstraksie (rekenaarwetenskap)Protea🡆 More