Manchester United: Engels sokkerklub

Manchester United Football Club is 'n Engelse professionele sokkerklub, wat in Old Trafford, Manchester gebaseer is.

Hulle speel in die Engelse Premier League. Manchester United is gestig as Newton Heath Lyr Football Club in 1878 en die klub het sy naam verander 1902. In 1910 het die klub verhuis na Old Trafford en is vandag een van die mees suksesvolle klubs in Engelse sokker.

Manchester United
Volle naam Manchester United Football Club
Stigting 1878 as Newton Heath LYR F.C.
Tuisveld Old Trafford, Manchester
Kapasiteit 75,731
Voorsitter Vlag van Verenigde State van Amerika Joel en Avram Glazer
Afrigter Vlag van Nederland Erik ten Hag (vanaf Julie 2022)
Liga Premier League
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Manchester United: Engels sokkerklub
Die hoofingang van die stadion.
Manchester United: Engels sokkerklub
George Best, Denis Law en Bobby Charlton.

Manchester United het die meeste ligatitels (20) van enige Engelse klub, 'n gesamentlike rekord 11 FA Cups, vier League Cup’s, en 'n rekord-twintig FA Community Shields gewen. Die klub het ook drie Europese toernooie (een UEFA Cup Winners 'Cup, een UEFA Super Cup, een Intercontinental Cup) en een FIFA Klub Wêreldbeker gewen. In 1998–1999, het die klub 'n kontinentale trippel, van die Premier League, die FA Cup en die UEFA Champions League gewen.

Manchester United is die derde rykste sokkerklub in die wêreld vir 2011-12, in terme van inkomste, met 'n jaarlikse omset van €395 900 000, en die tweede mees waardevolle sportspan in 2013, ter waarde van $3 165 000 000. Die klub is in Mei 2005 gekoop deur Malcolm Glazer in 'n transaksie wat die waarde van die klub op byna £800 000 000 gestel het. In Augustus 2012 het Manchester United gelys op die New York Aandelebeurs.

Verwysings

Tags:

EngelandManchesterPremier League

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Letterlike en figuurlike taalgebruikAfrikaanse TaalmonumentDierMaagConsolidated B-24 LiberatorGewone luislangSamestellende afleidingVoorvoegselDagboekWeer (meteorologie)Suid-AfrikaHokkieOnderwysJohannesburgSeksposisieDuitse maselsMangelBotswanaJagluiperdSekondêre sektor van die ekonomieKlein-KarooVrouLetterkundeDachshundReënHoofpynFotosinteseVerenigde State van AmerikaPrimêre sektor van die ekonomieDistrik SesLionel MessiNierversakingLys van Suid-Afrikaanse skrywersTrigeminale neuralgieVerkleinwoordTropiese sikloonOlifantKamoefleringGeskiedenis van Suid-AfrikaOnbemande vliegtuigToringBosvarkAnilingusSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Onderhandelinge om apartheid te beëindigViëtnamoorlogEngelsGrondbesoedelingDiskriminasieAB de VilliersCorioliskragBloedvergiftigingVoorsetselKunsmatige intelligensieKindersiektesTsongaInsekSelfstandige naamwoordSpinnekopRassisme in AfrikaGoogle MapsElon MuskNatuurlike hulpbronSleutel (musiek)Herpes simplexGeskiedenis (vakgebied)PretoriaNiemetaalKarnivoorChromatografieIngenieursweseUnited Democratic FrontAntjie SomersVarkKalsiumMusiekHeks van Hexrivier🡆 More