Epy Drost

Eimert Drost (Amersfoort, 21 September 1945 – Rotterdam, 27 Mei 1995) was 'n Nederlandse sokkerspeler.

Hy het vir FC Wageningen, SC Heracles, FC Twente en DS '79 gespeel. Hy het ook nege keer vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf.

Epi Drost
Epy Drost
Epi Drost (regs) in 1977
Persoonlike inligting
Gebore(1945-09-21)21 September 1945
GeboorteplekAmersfoort, Nederland
Oorlede27 Mei 1995 (op 49)
Plek oorledeRotterdam, Nederland
SpeelposisieLibero
Jeugloopbaan
FC Wageningen
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1962–1965FC Wageningen
1965–1966Heracles Almelo
1966–1980FC Twente423(8)
1980–1982DS '79
1982–1983FC Twente
Nasionale span
1969–1973Nederland9(0)
Spanne bestuur
1987–1989RBC Roosendaal
1983–1984DS '79
1990–1995STEVO
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Epy Drost is die gewildste speler nog by FC Twente omdat hy die kaptein van die span was tydens 'n suksesvolle era (1966-1980).

Op 27 Mei 1995 kry hy 'n hartaanval tydens 'n wedstryd van ou spelers van die nasionale span teen die amateurspan Transvalia. Hy sterf 'n paar ure later in die hospitaal in Rotterdam.

Erelys

  • FC Twente

Tags:

1945199521 September27 MeiAmersfoort, NederlandFC DordrechtFC TwenteFC WageningenHeracles AlmeloNederlandNederlandse nasionale sokkerspanRotterdamSokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfmoordLidwoordCovid-19-pandemieWaterstofMusiekTaalNoord-KaapSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KlereDemokrasieVergelykings (taalkunde)MaatskappyMisdaadromanMonumentMane van GalileiFinansiële staatAnglisismeLugbesoedelingKolitisDrakensbergeKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNarsismeBysteekSokkerEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKoue OorlogGrondwet van Suid-AfrikaPampoentjiesDuitslandVarkgriepCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaIngenieursweseAfvalbestuurBloedsomloopstelselLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNamakwalandKameelperdLieweheersbesieFiksieSoweto-opstandAfrikaanse taalleerErosieProteïenSuikersiekteGeslagKleurKoppeltekenSebraUKhahlamba-DrakensbergparkAnilingusPretoriaPerdSelfoonBeaufortskaalMateriaalSeksposisieWet op Bantoe-onderwysIdioomLys van elemente volgens simboolWerkwoordInflasieSpreeuGreen PornoLys van veltoestandeKonsonantGroepsdrukGeskiedenis van Suid-AfrikaVakbondBeeldspraakNiemetaalEmfiseemCleopatra VIISan Andreas-breukViëtnamoorlogVrystaat🡆 More