Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje

Fútbol Club Barcelona is 'n Spaanse sokkerklub van Barcelona in Katalonië.

Die klub is een van die grootste in Europa en in die wêreld. Die klubkleure is pers (of granaatrooi-blou (blaugrana)) en die stadion van FC Barcelona is Camp Nou, wat letterlik 'nuwe veld' beteken. FC Barcelona is die enige klub in Europa wat vanaf die instelling van Europese sokker in 1955 elke jaar by ten minste één van die toernooie aanwesig is. Die aartsvyand van FC Barcelona is Real Madrid. Wedstryde tussen die klubs staan bekend as El Clásico (Die Klassieke). Nog 'n belangrike teenstander is die stadsgenoot RCD Espanyol; tweestryde dra die naam Derbi de Barcelona. FC Barcelona is vroeg in 2010 as die beste klub sedert 1991 deur die IFFHS aangewys. FC Barcelona is in 1899 gestig.

FC Barcelona
Volle naam Fútbol Club Barcelona
Bynaam/me Azulgranas, Blaugranas, Barça, Culés
Tuisveld Camp Nou, Barcelona
Kapasiteit 99.354
Voorsitter Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje Joan Laporta
Afrigter Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje Xavi Hernández
Liga Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje La Liga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje
Camp Nou stadion.

Huidige Span

  • 1 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Marc André Ter Stegen (kaptein)
  • 2 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Trent Alexander Arnold
  • 3 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Alejandro Balde
  • 4 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Ronald Araújo
  • 5 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Chadi Riad
  • 6 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Gavi
  • 7 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Enzo Fernández
  • 8 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Pedri
  • 9 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Robert Lewandowski
  • 10 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Vítor Roque
  • 11 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  João Félix
  • 12 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Julián Araújo
  • 13 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Iñaki Peña
  • 14 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Lamine Yamal
  • 15 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Andreas Christensen
  • 16 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Piero Hincapié
  • 17 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Eric García
  • 18 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Fermín López
  • 20 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Sergi Roberto
  • 21 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Frenkie De Jong
  • 23 Fc Barcelona: Sokkerklub in Barcelona, Spanje  Ángel Alarcón

Beroemde (eks-)sokkerspelers

  • Víctor Valdés
  • Jordi Alba
  • Carles Puyol
  • Sergio Busquets
  • Xavi Hernández
  • Andrés Iniesta
  • Sergi Roberto
  • Pedro Rodríguez
  • Ronald Koeman
  • Víctor Muñoz
 

Eksterne skakels

Tags:

189919551991BarcelonaKataloniëReal MadridSokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntoniemGrondbesoedelingGautengLiewe HeksieSeksuele opwekkingPlastiekSeksismeGroot vyfOnomatopeeSelakantDierSwart menseGalileo GalileiInentingDiskriminasieOranjerivierSpoorvervoer in Suid-AfrikaSoogdierAtoomNiersteenEienaamMonopolieDrie-eenheidLys van veltoestandeBoelieryPriemfaktorWynand du ToitKlinkerAborsie in Suid-AfrikaKankerWoordKunselementeDesmond TutuErosieMaanVerenigde KoninkrykVraag en aanbodSoweto-opstandStikstofFiksieUKhahlamba-DrakensbergparkKaapstadse waterkrisis 2015-2018Swart nasionalismeTuberkuloseTrekarbeidTropiese sikloonNasiebouMediese diagnoseHidroëlektrisiteitNatuurlike hulpbronSeksposisieSiya KolisiNelson MandelaEngelandLys van politieke partye in Suid-AfrikaMaselsHindoeïsmeDiepaartromboseHoofpynJode in Suid-AfrikaFrederik Willem de KlerkHigiëneHefboomSonAppel (sanger)KindermishandelingBloeddrukSimboolKoorsHortologieNapoleon BonaparteJavaScriptAborsieGeestesteuringAfrikaanse TaalmonumentErfenis🡆 More