Lhasa

Lhasa (Tibettaans: ལྷ་ས་གྲོང་ཁྱིར།, Transkripsie: Lhasa Chongkyir, of , letterlik: plek van die Gode; Vereenvoudigde Chinees: 拉萨; Tradisionele Chinees: 拉薩; pinyin: Lāsà; dikwels ook Lasa) is die hoofstad en grootste stad van Tibet, 'n outonome gebied van die Volksrepubliek China.

Lhasa
ལྷ་ས་གྲོང་ཁྱིར།
拉萨
Lhasa

Kaart Wapen
Lhasa
Lhasa
Vlag
Lhasa
 Land Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
 Distrik Tibet
 Koördinate 29°39′N 91°06′O / 29.650°N 91.100°O / 29.650; 91.100
 Stigting 637
 Oppervlakte:  
 - Totaal 29 274 vk km
 Hoogte bo seevlak 3 490 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2015) 902 500
 - Bevolkingsdigtheid 30,8 vk/km
 - Metropolitaanse gebied 1 100 123
 Tydsone UTC+8
 Burgemeester Che Dalha
 Amptelike webwerf lasa.gov.cn
Lhasa
Lhasa se naam in Chinees (links) en Tibettaans (regs)

Lhasa het 'n bevolking van 902 500 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 29 274 km². Lhasa is net noord van die Himalaja aan die Brahmaputra se boloop geleë. Sowat 81,6% van die bevolking is Tibettane, gevolg deur 17% Han-Chinese.

Eksterne skakels

Tags:

HoofstadPinyinTibetTibettaansTradisionele Chinese karaktersTranskripsieVereenvoudigde Chinese karaktersVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse skrywersNatriumKorrupsieChemiese elementKlereBloukraanvoëlKoppeltekenOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSwartbewussynsbewegingBeëdigde verklaringOlifantBedryfstelsel (inligtingstegnologie)BoerboelWaterbesoedelingBreinvliesontstekingMateriaalLys van Suid-Afrikaanse musikanteCremonaKarooBronsSanskritReënErosietipesKrieketNatuurMetaalVoegwoordLeonardo da VinciAfrikaansMondLenteGrondHerpes simplexOrgasmeKletsrymLaeveldKlimaatveranderingKoorsAkkedisAsemhalingJavaScriptDermpoliepNic de JagerGetalEierstokSeksposisieSeekoeiMasturbasieBesnydenisAfrikaanse TaalmonumentSuid-SothoDysselsdorpMaroela MediaKlavierMensLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPinksterLys van Kaapstad se voorstedeRoesAkroniemHidroulikaKoolstofBeesBosluisbytkoorsMiddelmisbruikBalletMadison IvyWaterstofStaalHematurieMiddeloorontstekingCarike KeuzenkampDigitale en analogiese tydTswanaChromatografieBeaufortskaalSokkerSpelerposisies in rugby🡆 More