Tibettane

Die Tibettane (Tibettaans: བོད་པ་) is 'n etniese groep inheems aan die outonome gewes Tibet in die Volksrepubliek China en die aangrensende lande van Suid-Asië: Bhoetan, Indië en Nepal.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Tibettaans.
Tibettane
Tibettane
Tibettane in Tibet
Totale bevolking: ca. 7,8 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China ~7,5 miljoen

Vlag van Indië Indië 190 000
Vlag van Nepal Nepal 20 000–60 000
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 9 000
Vlag van Kanada Kanada 7 500
Vlag van Bhoetan Bhoetan 5 000
Vlag van Switserland Switserland 4 000
Vlag van Republiek van China Republiek van China 1 000
Vlag van Australië Australië 1 000
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 650

Taal: Tibettaans
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Tibettane Tibettaanse Boeddhisme
Verwante etniese groepe: Ander Sino-Tibettaanse volke soos Bamar
Tibettane
Vlag van Tibet en die Tibettane
Tibettane
Kaart van gebiede met 'n Tibettaanse meerderheid in die Volksrepubliek China

Die Tibettane behoort tot die Sino-Tibettaanse volke wat naas die Volksrepubliek China ook in lande soos Bhoetan, Mianmar, Nepal en Indië se noordooste leef. Hulle praat Tibettaans as moedertaal en is hoofsaaklik aanhangers van die Tibettaanse Boeddhisme. In die Volksrepubliek China behoort die Tibettane tot een van die 56 amptelik erkende etniese groepe ("nasionaliteite") en word "Zang" (Chinees: 藏族; pinyin: Zàngzú) genoem. Hulle leef veral in die Suidwes-Chinese outonome gewes van Tibet noord van die Himalaja.

Wêreldwyd leef omtrent 7,8 miljoen Tibettane, waarvan sowat 7,5 miljoen in Tibet en 190 000 in Indië. Die Tibettaanse diaspora het veral as gevolg van die Tibettaanse opstand van 1959 en die aansluitende anneksasie van Tibet deur China in Indië en Westerse lande soos Australië, Kanada, Switserland, die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State gevestig.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BhoetanEtniese groepIndiëNepalSuid-AsiëTibetTibettaansVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MynbouDikdermBestuiwingVoëlNoordwesVrystaatBeesvleisBosbokMaatskaplike verantwoordelikheidOlimpiese Somerspele 2012PerdebyeVersamelnaamSeptimius AwardsErfenisTurkyeSoogdierOlimpiese SpeleSuid-Afrikaanse randMaagBeesKontinentWaterSuid-Afrikaanse GrensoorlogTrekarbeidGroepsdrukVulvaKweekhuiseffekAkademiaSowjetunieIngrid JonkerWortelWaterkringloopNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEskomAnale seksBruto binnelandse produkDemokrasieBysteekHerfsGevolge van aardverwarming op oseaneSeksuele opwekkingKoperSpringbokkeWoordByung-Chul HanLieweheersbesieMiskruierAgtervoegselTamatieKinkhoesMensRacheltjie de BeerVulkaanXenofobiePropagandaDaggaTuisbladJakobAngina pectorisLys van bekende Suid-AfrikanersWes-KaapGeslagPreseminale vloeistofVlag van Suid-AfrikaAardverwarmingRudi ClaaseBeaufortskaalSikloonSuid-SothoHartGriepKoue OorlogVierde Industriële RevolusieLoodSmeltpuntVlekvrye staal🡆 More