Ngalop

Die Ngalop (Dzongkha: སྔལོངཔ་, Wylie: snga long pa; volgens volksetimologie eerste opgekome volk of eerste bekeerde volk) is ’n volk van Tibetttaanse herkoms wat reeds in die 9de eeu na Bhoetan migreer het.

Orientaliste het voorheen die naam "Bhote" of "Bhotiya" gebruik, wat beteken "mense van Bod (Tibet)", ’n term wat ook na die Tibettane kan verwys. Dit lei tot verwarring en dié term word deesdae selde gebruik om na die Ngalop te verwys.

Ngalop

Totale bevolking: 708 500
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Bhoetan Bhoetan
(westelike, noordelike en dele van die suidoostelike en suidelike streke)
Taal: Dzongkha
Geloofsoortuiging: Boeddhisme
Verwante etniese groepe: Tibettane en ander Sino-Tibetaanssprekende volke

Die Ngalop het die Tibettaanse kultuur en Boeddhisme na die land gebring en is die oorheersende politieke en kulturele element in die moderne Bhoetan. Verder is kulturele, etniese en taalidentiteit in die land nie altyd wedersyds eksklusief nie. Om dié rede word dikwels na die Ngalops verwys as Bhoetanese. Hul taal, Dzongkha, is die amptelike taal en kom van Oudtibettaans.

Die Ngalop oorheers die westelike en noordelike dele van die land, insluitende Thimphu en die Dzongkhasprekende streek. Die term kan verskeie verwante taal- en kultuurgroepe insluit, soos die Kheng en die sprekers van Bumthang.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

9de eeuBhoetanDzongkhaTibetWylie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BiomolekuleCirruswolkAntieke EgipteHolocaustSI-stelselYouTubeDawidStikstofPalmsondagJodeRichard KlineHarry StylesOnse VaderFormule EenRusty SchwimmerDie Real Housewives van PretoriaDascha PolancoPGeslagsgelykheidKlimaatveranderingDieretuinLys van medisinale kruieDundermBloemhofKwaggaKolitisNepotismeLGBTSpelerposisies in rugbyKommunistiese Party van die SowjetunieKinkhoesKoos KombuisReddingskakePenisFonetiekGeorgeUilLillie-broodboomOutismeSaterdagHartLandbou in Suid-AfrikaDoelwitAbercrombie & FitchVaginale kankerBrandy NorwoodWeeluisLaosAtheneWaterbesoedelingGalblaasKankerRumatiekVratTuberkuloseLys van Suider-Afrikaanse soogdiereCleopatra VIIAnnie IlonzehBemarkingMiddelmisbruikLys van landeMajaAnale kankerErfenisBoelieryAnglo-BoereoorlogMillimeterWoestynAnna Bell PeaksAarverkalkingWaarheid-en-versoeningskommissieKweperNoord-KaapBegrotingWynVerenigde koninkryk🡆 More