Tibettaanse Boeddhisme

Tibettaanse Boeddhisme is die Boeddhistiese tradisie in Tibet, Mongolië, Tiwa, Bhoetan, Kalmikië en streke van die Himalaja, insluitende Noord-Nepal en Indië, en die staatsgodsdiens van Bhoetan.

Tibettaanse Boeddhisme
Die 14de Dalai Lama van Tibet.

Volgens die godsdienstige geskrifte is Tibettaans die spirituele taal van hierdie gebiede. Tibettaanse Boeddhisme volg die Vajrayana-leringe van die 8ste eeuse Indië.

Tibettaanse Boeddhisme het na baie Westerse lande versprei waar dit in gewildheid toeneem. Dit het na raming tussen 10 miljoen en 20 miljoen volgelinge. Die bekendste van hulle is waarskynlik die 14de Dalai Lama van Tibet, ’n lama van die Gelug-skool van Tibettaanse Boeddhisme.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BhoetanBoeddhismeHimalajaIndiëKalmikiëMongoliëNepalTibetTiwa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Desmond TutuSlag van Cuito CuanavalePerdCorioliskragAtleetvoetShanzhaiAnilingusWerkwoordGrondwetGetalInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandOnbemande vliegtuigBruin menseTremVryheidsdagLenteLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGordelroosJan van RiebeeckDroomHipoteseRob HersovInsekKangogrotteMigrasie van diereReënspinnekopMadison IvyBeroerteBoerboelHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWoestynGesonde dieetMenstruasieRekenaarKaapse VlakteVolhoubare ontwikkelingWaterkringloopSwart menseWaterBreedtegraadNederlandsSosiale mediaWolkTermietDeon GrootVarkAsemhalingAkademiaInligtingSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeInleiding tot die genetikaSelfmoordNasionale VrouemonumentSonSwawelIngenieursweseKitaarPenisPankreasGeweldMorfeemVoyeurismeGreen PornoVolstruisHoofkarakterSelfbeeldHibernasieGedigKolonialismeMenseregteEllipstekenBesproeiingOlimpiese Somerspele 2024GalblaasStedelike gebiedWoordsoortRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van bekende Suid-Afrikaners🡆 More