Ehlanzeni-Distriksmunisipaliteit

Die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit is een van die 3 distriksmunisipaliteite van Mpumalanga.

Suid-Afrika Ehlanzeni
Kaart van Suid-Afrika wat Ehlanzeni in Mpumalanga aandui
Provinsie Mpumalanga
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC32
Plaaslike munisipaliteite Bosbokrand, Thaba Chweu, Mbombela, Umjindi, Nkomazi
Hoofstad Nelspruit
Burgemeester Jesta Sidell (ANC)
Grootste tale Swazi, Tsonga, Noord-Sotho
Oppervlakte 27 896 km²
Bevolking 1 688 615 (2011)

Die setel van die munisipaliteit is in Nelspruit. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Swazisprekend. Die munisipaliteit se kode is DC32.

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Munisipaliteit Kode Bevolking %
Mbombela MP322 474 805 50.26%
Nkomazi MP324 334 419 35.40%
Thaba Chweu MP321 81 238 8.60%
Umjindi MP323 53 745 5.69%
Bosbokrand MP325 495 0.05%

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Taal Bevolking %
Swazi 737 534 78.07%
Tsonga 64 987 6.88%
Noord-Sotho 40 513 4.29%
Afrikaans 39 731 4.21%
Engels 18 103 1.92%
Zoeloe 16 311 1.73%
Suid-Sotho 16 092 1.70%
Tswana 3 478 0.37%
Ndebele 2 411 0.26%
Ander 2 407 0.25%
Xhosa 2 260 0.24%
Venda 875 0.09%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik 491 212 52.00%
Manlik 453 453 48.00%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Swart 889 436 94.15%
Blank 45 809 4.85%
Kleurling 6 851 0.73%
Asiaties 2 569 0.27%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 - 04 108 898 11.53%
05 - 09 112 747 11.94%
10 - 14 116 683 12.35%
15 - 19 113 504 12.02%
20 - 24 93 023 9.85%
25 - 29 85 374 9.04%
30 - 34 68 929 7.30%
35 - 39 61 112 6.47%
40 - 44 44 885 4.75%
45 - 49 37 270 3.95%
50 - 54 27 034 2.86%
55 - 59 18 573 1.97%
60 - 64 18 662 1.98%
65 - 69 12 453 1.32%
70 - 74 11 883 1.26%
75 - 79 5 698 0.60%
80 - 84 5 132 0.54%
85 - 89 1 525 0.16%
90 - 94 804 0.09%
95 - 99 324 0.03%
100 plus 152 0.02%

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 537 768 [56.93% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 333 737 [35.33% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 62.06% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
ANC 298 810 89.53%
DA 20 523 6.15%
ACDP 3 087 0.92%
UDM 3 006 0.90%
VF+ 1 891 0.57%
PAC 1 460 0.44%
NNP 1 216 0.36%
OD 1 056 0.32%
IVP 1 038 0.31%
Azapo 348 0.10%
UCDP 282 0.08%
SOPA 172 0.05%
NA 136 0.04%
EMSA 130 0.04%
CDP 124 0.04%
PJC 118 0.04%
UF 118 0.04%
TOP 75 0.02%
KISS 62 0.02%
NLP 54 0.02%
MF 31 0.01%
Totaal 333 737 100.00%

Verwysings

30°58′59″O / 25.450°S 30.983°O / -25.450; 30.983

Tags:

Ehlanzeni-Distriksmunisipaliteit GeografieEhlanzeni-Distriksmunisipaliteit DemografieEhlanzeni-Distriksmunisipaliteit PolitiekEhlanzeni-Distriksmunisipaliteit VerwysingsEhlanzeni-DistriksmunisipaliteitMpumalangaNelspruitSwazi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Consolidated B-24 LiberatorPaasfeesVerlede tydRivierBreinvliesontstekingNatuurbewaringNeurenberg-verhoreDermpoliepWeervoorspellingKarpaletonnelsindroomMenslike seksuele gedragSterPuntPlae van EgipteBrandmondsindroomKapitalismeSendelingposisieNarsistiese persoonlikheidsteuringAardbewingNetbalDeelwoordSirkelOmtrek, oppervlakte en volumeSlimfoonRoesMateriaalJode in Suid-AfrikaBloeddrukDie Stem van Suid-AfrikaGesonde dieetVaginaSebraMorfologie (taalkunde)HorlosieKlinkerKrieketBernice WestLeonardo da VinciOnderwysEuropaStereotipeNatriumDriedimensioneelMangelontstekingSportSeksposisieNatriumtiosulfaatRobert SobukweKolorektale kankerRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DonkieGloeilampVlinderSuider-AfrikaMag (sosiale wetenskappe)Wikimedia-stigtingKaapse VlakteMoskouStedelike hitte-eilandJohnny RapidLiewe HeksieSpeelkaartWeermagGeografie van Suid-AfrikaKolonoskopieMaatskappySeksismeDagboekWetenskapKunsIngrid JonkerVingerseksDokterVarkgriepVrugbaarheidJeuksiekte🡆 More