Bergrivier

Die Bergrivier is die tweede grootste rivier in die provinsie Wes-Kaap in Suid-Afrika.

Dit is naastenby 294 km lank en strek van die Drakensteinberge tot by Velddrif. Die opvanggebied is 7 715 km² groot. Omtrent 65% van die Bergrivierarea is onder landbou-aktiwiteite. Die hoofdorpe in die Bergrivierarea is Velddrif en Laaiplek naby die kus, Piketberg, Hopefield, Moorreesburg en Darling meer binneland toe en Wellington, Paarl en Franschhoek naby die oorsprong.

Bergrivier
Die Bergrivierdam.
Die Bergrivierdam.
Die Bergrivierdam.
Oorsprong Wes-Kaap, Suid-Afrika
Monding Atlantiese Oseaan
Stroomgebied Suid-Afrika
Lengte 294 kilometers
Bergrivier
Treinbrug oor die Bergrivier, deur Thomas Bowler.

Die rivier is eers in 1872 vir die eerste maal in sy volle lengte bevaar met 'n hout boot, die Zephyr. Dit het 9 dae geduur.

Visse en Watersport

Die Bergrivier-rooivlerkie is endemies aan die rivier. Die Bergrivier speel ook jaarliks in Julie gasheer vir een van die langste kanomaratons in die wêreld, die Bergrivier-kanowedvaart.

Die Bergrivierdam is ook gedurende 2008 voltooi in die Bergrivier naby Franschhoek.

Bibliografie

  • Green, Lawrence G.: On wings of fire. A narrative of odd and unusual characters and queer, remote places along the flamingo coast from Swakopmund to the Cape. Kaapstad: Howard Timnins, 1982. ISBN 0-86978-212-6
  • Green, Lawrence G.: The coast of treasure. Kaapstad: Howard Timmins, 1983. ISBN 0-86978-048-4
  • Green, Lawrence G.: So few are free. Kaapstad: Howard Timmins, 1983. ISBN 0-86978-247-9

Eksterne skakels


Bergrivier 

Provinsie Wes-Kaap

Hoofstad:

Kaapstad

Streke:

Kaapse Skiereiland | Kaapse Wynlande | Sentraal Karoo | Overberg | Tuinroete | Weskus

Grootste stede en dorpe:

Kaapstad | George | Mosselbaai | Knysna | Oudtshoorn | Paarl | Robertson | Stellenbosch | Swellendam | Vredenburg | Worcester

Munisipaliteite:

Beaufort-Wes | Bergrivier | Bitou | Breedevallei | Kaap Agulhas | Cederberg | Drakenstein | George | Hessequa | Kaapstad | Kannaland | Knysna | Laingsburg | Langeberg | Matzikama | Mosselbaai | Oudtshoorn | Overberg | Overstrand | Prins Albert | Saldanhabaai | Sentraal Karoo | Stellenbosch | Swartland | Swellendam | Theewaterskloof | Tuinroete | Weskus | Witzenberg

Tags:

DarlingFranschhoekHopefieldLaaiplekLandbouMoorreesburgOpvanggebiedPaarlPiketbergSuid-AfrikaVelddrifWellington, Wes-KaapWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OligopolieVlag van Suid-AfrikaMarie AntoinetteBruto binnelandse produkHemelvaartAfrikanersGrondwetErosietipesMarsKoorsBlack SashDroomKlereRuslandWhatsAppKunsmatige algemene intelligensieVersoeningsdagBywoordSelfmoordDrinkwatervoorsieningMaselsPussy RiotSlawernyLika BerningVars waterHakerSirkelMobutu Sese SekoDesmond TutuDermpoliepJagluiperdSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePersoonlike voornaamwoordMasturbasieJohn Brown (aktivis)TafelbergPriemgetalKunsmatige intelligensieSterLys van Afrikaanse televisiereekseRymNG gemeente MurraysburgGalblaasMenslike skeletEiffeltoringShakaSpringbokkeMuskietMoskouSeekoeiHartSeksismeBrongitisVersamelnaamPuntStedelike gebiedLys van Afrikaanse skrywersLys van Afrikaanse rolprenteMigrasie van voëlsTussenwerpselGewone breukeRoesVerlede tydLyfstraf in skoleInfeksieFrankrykBuffelTrigeminale neuralgieVerkleurmannetjieGeslagsgelykheidApartheidNatuurlike hulpbronApostoliese GeloofsendingOorkruipersSkildklierOlimpiese SpeleHeuningbyAbstraksie (rekenaarwetenskap)🡆 More