Hessequa Plaaslike Munisipaliteit

Die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Hessequa Plaaslike Munisipaliteit Hessequa
Kaart van Suid-Afrika wat Hessequa in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Tuinroete
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC042
Burgemeester Grant Riddles (DA)
Hoofstad Riversdal
Grootste tale Afrikaans, Engels, Xhosa
Area 5 733 km²  
Bevolking 52 642 (2011)

Dit is in 2000 as die Langeberg Plaaslike Munisipaliteit gestig, en het sy naam in 2005 verander. Die Breërivier/Wynland munisipaliteit het later die naam "Langeberg" oorgeneem.

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit

Wapen

Die munisipaliteit gebruik 'n skynheraldiese "wapen" wat die volgende toon: 'n aalwyn (waarskynlik uit Heidelberg se voormalige dorpswapen), 'n ander plant, 'n bergreeks, 'n seiljag (waarskynlik uit Stilbaai se voormalige dorpswapen), golwende wit en blou dwarsbalke, en 'n ploeg. Bo die skild is 'n bokkop, en onder die skild die naam "Hessequa" (voorheen "Langeberg") op 'n krul.

Verwysings

Tags:

Langeberg Plaaslike MunisipaliteitPlaaslike munisipaliteitSuid-AfrikaTuinroete-distriksmunisipaliteitWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Frederik Willem de KlerkGrondbewerkingDie ontstaan van die dramaPlae van EgiptePornografieBlourokkeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRumatoïede artritisGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWes-KaapKorrupsieEkotoerismeSelfoonViëtnamVoorsetselHeks van HexrivierReënLiesbreukHartOogproblemeAfrikaanse woordelys en spelreëlsSpinnekopGianna MichaelsVierkantswortelOranjerivierIngenieursweseWerkwoordSkoenlapperSkilpadXenofobie in Suid-AfrikaVerkleinwoordChristiaan BarnardGrondbesoedelingMasturbasieBevolkingsafnameMandalaTienerWeskusKarakteriseringHaasAfrikanersYouTubeKasterolieMenstruasiePersentasieJo BlackLetterkundeTelefoonVormBTWChemiese elementMeettegniekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Mikro-ekonomieEufemismeKappie (skryfteken)YsterRassisme in AfrikaVolhoubare ontwikkelingElandréSeisoenMagsverheffingPseudowetenskapNoordwesPolisieSkaapJohannes MeintjesSkooluniformLongontstekingAkroniemDricus du PlessisMuskeljaatkatSoweto-opstandSwart nasionalismeDemi Lee MooreVerantwoordelikheidKlimaatsverandering in Suid-AfrikaFotosintese🡆 More