Kannaland Plaaslike Munisipaliteit

Die Kannaland Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Kannaland Plaaslike Munisipaliteit Kannaland
Kaart van Suid-Afrika wat Kannaland in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Tuinroete
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC041
Burgemeester Jeffrey Donson (ICOSA)
Hoofstad Ladismith
Grootste tale Afrikaans
Area 4 759 km²  
Bevolking 24 767 (2011)

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

Ouditprobleme

Die ouditeur-generaal kon in 2011 vir die laaste paar jaar nie ’n ouditmening oor die geldsake in Kannaland gee nie – hoofsaaklik omdat daar geen stawende dokumente vir finansiële state is nie, en niemand weet waar dit is nie.

Setels

Party 2000 2006 2011 2016
ANC 4 4 2 2
DA 4 2 2 2
ICOSA 0 2 3 3
OD 0 1 0 0
PAC 1 0 0 1

Verwysings

Tags:

Kannaland Plaaslike Munisipaliteit NedersettingsKannaland Plaaslike Munisipaliteit OuditproblemeKannaland Plaaslike Munisipaliteit SetelsKannaland Plaaslike Munisipaliteit VerwysingsKannaland Plaaslike MunisipaliteitPlaaslike MunisipaliteitSuid-AfrikaTuinroete-distriksmunisipaliteitWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsoenamiApostoliese GeloofsbelydenisIslamitiese StaatMagnetismeKnopiespinnekopVlag van Suid-AfrikaVaginaKoue OorlogHoofpynTweede Nuwe JaarPoesRubik se kubusFinale OplossingVleilandJazzRekenaarVoegwoordChristiane JaccottetVersoeningsdagElektroniese of digitale mediaJan van RiebeeckAborsie in Suid-AfrikaHartOrgasmeSlangLeestekenMondSonkragVerantwoordelikheidBesoedelingRobbeneilandYouTubeOseaanPlaattektoniekEkonomieKarakteriseringAandagstreepBewaringstatusRussiese inval in Oekraïne sedert 2022McDonald'sGrondwet van Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaKangaroeKunsmatige algemene intelligensieDiepaartromboseAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVloeistofEjakulasieKOnderwerp (taalkunde)Woordeboek van die Afrikaanse TaalViëtnamoorlogKangogrotteLugbesoedelingAfvalbestuurLetterkundeNeurenberg-verhoreWolfLeierLys van elemente volgens simboolSarel Jacob PretoriusStaalWikipediaSoortnaamMeningsverskil oor aardverwarmingAfrikaanse woordelys en spelreëlsMynbedryf van Suid-AfrikaPriemgetalToekoms van die AardePeter SnydersMierTuberkuloseStaatstoelaeSeksismeBoeliery🡆 More