Klein-Bergrivier

Die Klein-Bergrivier is die belangrikste sytak van die Groot-Bergrivier.

Hierdie rivier ontspring in die berge rondom Tulbagh en in die rigting van Wolseley. Die waterskeiding tussen hierdie rivier en die Breederivier lê in die dorp Wolseley. Daarna loop dit noord en vloei dan deur Nuwekloofpas. Op die plaas Mond van de Kleine Bergrivier, amper halfpad tussen Porterville en Riebeek-Wes sluit dit by die Groot-Bergrivier aan. Dit is nagenoeg by 33° 13′ suid en 18° 57′ oos, net suid van Halfmanshof en Vier-en-twintig Riviere en ook net wes van Saron en die R44-streekroete en noordwes van Gouda.

Bibliografie

Tags:

Groot-Bergrivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GlobaliseringDermpoliepWerkersdagImpakte van toerismeKindersiektesGewone breukeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLenteMetaalPriemgetalTydsoneRekenaarD.J. OppermanPuberteitPornhubGeskiedenis van die BoererepubliekeWaterParasitiese siektesMusiekNamakwalandLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WinterWêreld- Ekonomiese ForumLionel MessiKarooHartaanvalJo BlackDeelwoordKatoenWetenskapBaälSeisoenDiatomiese molekuulDierSkilpadJudaïsmeGeslagSoortnaamMediese diagnoseCorioliskragTreinKonsonantPlae van EgipteVars waterAppel (sanger)Nasionale VrouedagRumatiekRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Kunsmatige algemene intelligensieOopbroninhoudJacques LootsPeach van PletzenNicole StraussChristendomGeskiedenis van Suid-AfrikaHerfsGalileo GalileiLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKlein-KarooStilleweHefboomWet op NaturellengrondOlimpiese SpeleTatoeëermerkFeminismeSwawelMadison IvyVerenigde State van AmerikaKultuurKapitalismeLoftus MaraisVrouLetterkundeDonkieBeeldspraakSebraPenis🡆 More