Saldanhabaai Plaaslike Munisipaliteit

Die Saldanhabaai Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Weskus-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Saldanhabaai Plaaslike Munisipaliteit Saldanhabaai
Kaart van Suid-Afrika wat Saldanhabaai in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Weskus
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC014
Burgemeester André Truter (DA)
Hoofstad Vredenburg
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 2 015 km²  
Bevolking 99,193 (2011)
Saldanhabaai Plaaslike Munisipaliteit
Lugfoto van Saldanhabaai se ysterertshawe

Uitslag van munisipale verkiesings

Vanweë 'n toename in die gebied se bevolking is die getal raadsetels voor die munisipale verkiesing van 2016 met drie van 24 tot 27 vermeerder.

Party 2011 2016 2021
ANC 8 8 6
COPE 1 0
DA 15 17 13
Good 4
EFF 0 1 1
Saldanhabaai Inwonersalliansie 0 1
PA 1
VF+ 0 1
Cape Coloured Congress 1

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

Wapen en vlag

Die munisipale raad het in 2004 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : Geboe deursnede en geknobbel na benede silwer en groen, op die hartpunt 'n Weskus-visserskuit in vooraansig van natuurlike kleur en in die skildvoet 'n Khoisan-kleipot van natuurlike kleur, opwaarts uitkomend uit sy flanke twee goue Namakwalandse madeliefies, rooi gesaad; op 'n blou skildhoof drie uitkomende silwer Karoogewels. Die helmteken is 'n swart adelaar uitkomend uit 'n goue muurkroon en die wapenspreuk is "Ubi concordia ubi victoria".

Die raad het terselfdertyd 'n vlag, met dieselfde ontwerp as die wapenskild, ook geregistreer.

Verwysings

Tags:

Saldanhabaai Plaaslike Munisipaliteit Uitslag van munisipale verkiesingsSaldanhabaai Plaaslike Munisipaliteit NedersettingsSaldanhabaai Plaaslike Munisipaliteit Wapen en vlagSaldanhabaai Plaaslike Munisipaliteit VerwysingsSaldanhabaai Plaaslike MunisipaliteitSuid-AfrikaWes-KaapWeskus-distriksmunisipaliteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KankerVarkDistillasieAlkoholismeMiddeloorontstekingOorkruipersInentingJan van TonderGrondbewerkingAntjie SomersLemoenSonkragSkarlakenkoorsKaliumLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBlourokkeBewaringstatusGroot GatOmgewingskwessies in Suider-AfrikaFiela se kindSeksuele penetrasieOrthopteraBoer Soek 'n VrouMuskeljaatkatKoorsblaarSpringbokTydRekenaarHomofoonMaatskappyKoorsMensDermpoliepCovid-19-pandemieThabo MbekiStrykysterFrankrykIntensiewe vormHernubare energieOopbroninhoudBeroerteInsekWaarheid-en-versoeningskommissieImpakte van toerismeNatuurrampChristiaan BarnardEkostelselSoweto-opstandAarverkalkingBysteekArmoedeverligtingPinksterEkonomieAgtervoegselSimboolCristiano RonaldoWoordeboek van die Afrikaanse TaalJakkalsNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVerdampingSuid-Afrikaanse randMobutu Sese SekoAgtergrond (narratief)RassismeNeurenberg-verhoreUitwerking van klimaatsveranderingChristendomSikloonNederduitsch Hervormde KerkKondensasieKoos du PlessisBeurtkragApostoliese GeloofsbelydenisSlag van BloedrivierAngssteuring🡆 More