Weskus-Distriksmunisipaliteit

Die Weskus-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap.

    Hierdie artikel handel oor die munisipaliteit, vir die gelyknamige streek, sien Weskus.
Suid-Afrika Weskus
Kaart van Suid-Afrika wat Weskus in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC1
Plaaslike munisipaliteite Matzikama, Cederberg, Bergrivier, Saldanhabaai, Swartland
Hoofstad Moorreesburg
Burgemeester
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Oppervlakte 31 101 km²
Bevolking 282 621 (2001)

Die setel van die munisipaliteit is in Moorreesburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC1.

Weskus-Distriksmunisipaliteit

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipalitteit Bevolking %
Saldanhabaai 78 982 27.56%
Swartland 77 524 27.04%
Matzikama 46 362 16.01%
Bergrivier 44 741 15.61%
Cederberg 31 942 11.15%
Weskus Distriksbestuursgebied 7 200 2.51%

Wapen

Die Weskus-streeksdiensteraad het in 1992 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer. Sy opvolger, die Weskus-distriksraad het die wapen in 1996 herregistreer en die se opvolger, die Weskus-distriksmunisipaliteit, het dit weer in 2002 op sy naam herregistreer.

Die wapen is : Verhoogd tweeling kepersgewys deursnede, blou en silwer, in die skildvoet 'n regopgeplaaste rooi kreef en in die skildhoof 'n silwer blomkelk van 'n vetplant, goud geknop, gestingel en geblaar; die skild oortop met 'n muurkroon met drie uitkomende torings, alles silwer. Die skildhouers is twee swartrugmeeue, en die wapenspreuk is Concordia res crescunt.

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Taal Bevolking %
Afrikaans 251 982 89.14%
Xhosa 20 920 7.40%
Engels 6 599 2.33%
Suid-Sotho 1 598 0.57%
Tswana 630 0.22%
Ander 326 0.12%
Zoeloe 232 0.08%
Noord-Sotho 107 0.04%
Tsonga 105 0.04%
Swazi 63 0.02%
Ndebele 55 0.02%
Venda 50 0.02%

Geslag

Geslag Bevolking %
Vroulik 141 790 50.16%
Manlik 140 877 49.84%

Etniese groepering

Etniese groepering Bevolking %
Kleurling 204 726 72.43%
Blank 49 383 17.47%
Swart 27 777 9.83%
Asiaties 781 0.28%

Ouderdom

Ouderdom Bevolking %
00 – 04 26 727 9.46%
05 – 09 27 371 9.68%
10 – 14 27 003 9.55%
15 – 19 25 862 9.15%
20 – 24 23 045 8.15%
25 – 29 25 839 9.14%
30 – 34 25 541 9.04%
35 – 39 23 254 8.23%
40 – 44 19 437 6.88%
45 – 49 15 073 5.33%
50 – 54 11 841 4.19%
55 – 59 9 257 3.27%
60 – 64 7 615 2.69%
65 – 69 5 901 2.09%
70 – 74 3 965 1.40%
75 – 79 2 534 0.90%
80 – 84 1 479 0.52%
85 – 89 627 0.22%
90 – 94 217 0.08%
95 – 99 61 0.02%
100 plus 18 0.01%

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009.

  • Bevolking 18 en ouer: 151 640 [52.92% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 110 427 [38.53% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 72.82% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party Stemme %
DA 50 311 46.03%
ANC 30 408 27.82%
OD 13 020 11.91%
Cope 11 128 10.18%
VF+ 1 594 1.46%
ACDP 1 106 1.01%
UDM 617 0.56%
APC 146 0.13%
MDP 109 0.10%
CDA 108 0.10%
Al Jama-ah 83 0.08%
KISS 83 0.08%
PAC 78 0.07%
Azapo 65 0.06%
Nadeco 62 0.06%
GKSA 61 0.06%
UCDP 58 0.05%
IVP 53 0.04%
UIF 40 0.04%
MF 36 0.03%
NVP 32 0.03%
AFD 22 0.02%
Sadeco 22 0.02%
A Party 21 0.02%
WF 18 0.02%
PAM 15 0.02%
Totaal 109 296 100.00%

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

18°43′O / 32.550°S 18.717°O / -32.550; 18.717

Tags:

Weskus-Distriksmunisipaliteit GeografieWeskus-Distriksmunisipaliteit WapenWeskus-Distriksmunisipaliteit DemografieWeskus-Distriksmunisipaliteit PolitiekWeskus-Distriksmunisipaliteit Sien ookWeskus-Distriksmunisipaliteit VerwysingsWeskus-Distriksmunisipaliteit Eksterne skakelsWeskus-DistriksmunisipaliteitAfrikaansMoorreesburgWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WhatsAppTatoeëermerkRassismeAardedagIvan ZimmermannCutt GlasKoolstofdioksiedISO 3166-2VaginaIronieSlag van Cuito CuanavaleSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieAfrikaanse Protestantse KerkRenaissanceOnderhandelinge om apartheid te beëindigGrondbesoedelingPlaasjapieWerkersdagVoornaamwoordSteenkool in Suid-AfrikaRooilipslangTrappe van vergelykingDie GelofteVerdampingKweekhuiseffekInternetFranklin D. RooseveltRekenaarFluoorGeslagAntoniemDramaSkaakNierSwitserlandErosietipesSelfmoordMenslike penisgrootteRenteOmtrek, oppervlakte en volumeKommunikasieMusieksimboleLianie MayHoërskool OuteniquaVloeistofOnse VaderJeugdagApartheidNadia ValvekensGreen PornoDonderstormVrouAssonansiePolisieSeksuele penetrasieMikro-ekonomieNG gemeente JansenvilleMonopolieRefentse MorakeOnderwysSiya KolisiLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Sonja HerholdtBelvidere Holy Trinity-kerkRegardt van den BerghVerenigde State van AmerikaPastoorSwawelSeeKrapStresRolprentSoweto-opstandPerdKoue OorlogDigtheid🡆 More