Swartland Plaaslike Munisipaliteit

Die Swartland is 'n graan- en wynstreek in die Suidwes-Kaap en ook die naam van 'n plaaslike munisipaliteit met die hoofdorp Malmesbury asook Moorreesburg, Darling en die Riebeek-Vallei.

Swartland Plaaslike Munisipaliteit Swartland Plaaslike Munisipaliteit
Kaart van Suid-Afrika wat Swartland Plaaslike Munisipaliteit in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Weskus
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC015
Burgemeester Harold Cleophas (DA)
Hoofstad Malmesbury
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 3 707 km²  
Bevolking 113,762 (2011)

Die huidige bevolking is ongeveer 80 000. Dit is kort na sy aankoms aan die Kaap deur Jan van Riebeeck "Het Zwarte Land" genoem, 'n verwysing na die swarterige kleur van die plantegroei in die gebied.

Swartland Plaaslike Munisipaliteit
Die Swartland is een van Suid-Afrika se belangrikste graanstreke.

Die naam is ook gegee aan 'n munisipaliteit wat ingevolge die nuwe munisipale bedeling van 2000 tot stand gekom het en waarvan Malmesbury die hoofdorp is.

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

Verwysings

Eksterne skakels


Swartland Plaaslike Munisipaliteit 

Provinsie Wes-Kaap

Hoofstad:

Kaapstad

Streke:

Kaapse Skiereiland | Kaapse Wynlande | Sentraal Karoo | Overberg | Tuinroete | Weskus

Grootste stede en dorpe:

Kaapstad | George | Mosselbaai | Knysna | Oudtshoorn | Paarl | Robertson | Stellenbosch | Swellendam | Vredenburg | Worcester

Munisipaliteite:

Beaufort-Wes | Bergrivier | Bitou | Breedevallei | Kaap Agulhas | Cederberg | Drakenstein | George | Hessequa | Kaapstad | Kannaland | Knysna | Laingsburg | Langeberg | Matzikama | Mosselbaai | Oudtshoorn | Overberg | Overstrand | Prins Albert | Saldanhabaai | Sentraal Karoo | Stellenbosch | Swartland | Swellendam | Theewaterskloof | Tuinroete | Weskus | Witzenberg

Tags:

Darling, Wes-KaapGraanJan van RiebeeckMalmesbury, Wes-KaapMoorreesburgWyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KweekhuiseffekVoortrekkersMaanOnderwysAfrikaanse woordelys en spelreëlsMenstruasieLys van Joodse feeste en herdenkingsSwawelHaasLongPapierKookpuntGawes van die Heilige GeesLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMiteEtniese groepBloedsomloopstelselOmgewingsbeheer7de LaanAkademiaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsReënspinnekopOorkruipersNatuurwetenskapBeesvleisGeskiedenis van Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)GeldBrittany Ashton HolmesYsterRooikatHernubare energieVraag en aanbodOranjerivierNieuwoudtvilleRivierFanie ViljoenKrokodilPinksterDiepaartromboseGautengOos-KaapApostoliese GeloofsbelydenisKunstenaarFacebookAluminiumElektroniese of digitale mediaAardbewingLeonardo da VinciMetafoorAkuutByWater (molekuul)Rumatoïede artritisFrankrykDansVennootskapDialoog in fiksieKarakteriseringOogBevolkingPaulus van TarsusLionel MessiAfkappingstekenGroot Muur van ChinaLieweheersbesieTrekarbeidKongo-krisisOutismeLys van Suid-Afrikaanse musikanteChris HaniWes-KaapSamespanningWatersuiweringKoolhidraatSpreeuPenis🡆 More