Knysna Plaaslike Munisipaliteit

Die Knysna Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Knysna Plaaslike Munisipaliteit Knysna
Kaart van Suid-Afrika wat Knysna in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Tuinroete
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC048
Burgemeester Eleanore Bouw-Spies (DA)
Hoofstad Knysna
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 1 109 km²  
Bevolking 68 659 (2011)

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

Setels

Party 2000 2006 2011
ANC 6 7 7
COPE 0 0 1
DA 7 5 10
ICOSA 0 1 0
OD 0 1 0
Knysna-Gemeenskapsforum 2 2 0
Indep 1 0 1

In Mei 2007 het die lede van die Knysna-Gemeenskapsforum die DA-koalisie verlaat en 'n ANC-koalisie aangegaan. Die DA-burgemeester Doris Wakeford-Brown is vervang deur 'n ANC-lid, Eleanore Bouw-Spies. In 2011 het die DA die meerderheid herower.

Tags:

Suid-AfrikaTuinroete-distriksmunisipaliteitWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Saartjie BaartmanNamibwoestynBybelBewussynVerenigde State van AmerikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMensErfenisdag (Suid-Afrika)AfvalbestuurMorfeemKrokodilBurgerregteVaginaMaagBeeldspraakGeboorteWebwerfTekstielSatellietNatuurbewaringResensieBloemfonteinLoodBorsteKatLys van kinderspeletjiesSlag van BloedrivierWaterkringloop2001HolocaustJakobEiffeltoringKoperPoesBrongitisPers16 NovemberKindersiektesNarsistiese persoonlikheidsteuringDigvormDuitslandWikimedia-stigtingPlantWikipediaBedreigde spesieGroepsgebiedewetDroogteGoudLeeuKultuurBek-en-klouseerGroot DepressieJode in Suid-AfrikaKatjieXenofobieVraag en aanbodDoelwitMaselsProksemikaVryheidsmanifesVreesMaatskaplike verantwoordelikheidWiki CommonsBlack SashMonopolieMagnesiumKunstenaarAnilingusBeesvleisVloeistofApokriewe boekeJan van RiebeeckOorstromingViëtnamoorlogKnieAarverkalkingSuid-Afrikaanse Inkomstediens🡆 More