Noetzie

Noetzie is 'n strandoordjie net ten ooste van Knysna.

'n Kenmerk daarvan is die aantal strandhuise in 'n boustyl wat kastele naboots. Dit lê tussen die Pezula-gholfbaan en die Sinclair-natuurreservaat. Vanaf die N2-hoofweg lei 'n pad vir 5 km suid tot by 'n parkeerterrein op die rand. Van daar lei steil trappe en 'n voetpad na die lagune, strand en visvangplekke. Weens die moeilike bereikbaarheid word die strand nooit oorstroom met besoekers nie.

Noetzie
Noetzie is in Wes-Kaap
Noetzie
Noetzie
Koördinate: 34°4′0″S 23°7′0″O / 34.06667°S 23.11667°O / -34.06667; 23.11667 23°7′0″O / 34.06667°S 23.11667°O / -34.06667; 23.11667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitEden
Plaaslike MunisipaliteitKnysna
TydsoneUTC+2 (SAST)

Geskiedenis

Noetzie 
Noetziestrand met Montrose Castle, een van die opvallende strandhuise, teen sononder

Die kasteelagtige vakansiehuise se geskiedenis strek terug tot 1913 toe H S Henderson enkele erwe langs die strand gekoop het. Die eerste strandhuis is in 1932 voltooi en het 'n watertoring in die styl van 'n burgtoring ingesluit wat die gebou baie op 'n kasteel laat lyk het. So is later ook kantele bygevoeg. Aangrensende strandhuise is in dieselfde styl ontwerp.

Die kompleks word oorheers deur Pezula, 'n strandhuis met 'n indrukwekkende hoektoring. Sy naam is afgelei van die Shona-term vir "hoog bowe". Pezula het enkele jare lank as vakansiehuis vir Garfield Todd, 'n gewese eerste minister van Rhodesië, gedien, maar is in 1970 weer deur die vorige eienaars, die Henderson-familie, teruggekoop.

Verwysings

Bibliografie

  • Human, Eben: Buite se 100 puik plekke: 87. Buite, Die Burger, 8 April 2014.

Sien ook

Tags:

Noetzie GeskiedenisNoetzie VerwysingsNoetzie BibliografieNoetzie Sien ookNoetzieKasteelKnysnaN2

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulkaanSelfieBreingewasVerstedelikingVisInfeksieFosforSwartbewussynsbewegingZack du PlessisNasionale VrouedagNarsismeChemiese verbindingDieregeluideLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierTurksvyWaterbesparing in Suid-AfrikaYsterKunstenaarEkonomiese sektorFinale OplossingBosluisbytkoorsLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesIngenieursweseMarkenDieretuinKnieBesoedelingErektiele disfunksieNaaldekokerMaanHeupvervangingSoweto-opstandSokkerLettergreepNemunasMaagdelikheidSteve BikoWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMaselsBokmakierieViëtnamMis (weerkunde)WikipediaPersMenstruasieHorlosieKookpuntOmtrek, oppervlakte en volumeKondensasieVaginale kankerMierNylrivier (Suid-Afrika)HoofpynElzette MaarschalkSportPikkewynSteenkool in Suid-AfrikaVerfSteve HofmeyrAdolf HitlerSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSteenkoolAarverkalkingLeon KrugerMobutu Sese SekoVingerseksSprokieArmoedeverligtingPesachOntkiemingSwaweldioksiedOutismeWiskundige terminologieTrappe van vergelykingLieweheersbesieRegardt van den BerghSharpeville-slagting🡆 More