Buffelsbaai

Buffelsbaai is 'n strand en oord by Walkerpunt (Walker Point) naby Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die strand is bekend as 'n 'veilige' strand; daar is geen gevaarlike seestrome nie. Die naam het ontstaan as gevolg van die buffels wat in hul honderde daar gewei het. Die laaste een is in 1883 geskiet. Die Goukammarivier se monding is net so entjie wes van die strand. Die strand is net per pad vanaf die N2 nasionale pad bereikbaar.

Buffelsbaai
Buffelsbaai
Buffelsbaai is in Wes-Kaap
Buffelsbaai
Buffelsbaai
Koördinate: 34°5′0″S 22°58′0″O / 34.08333°S 22.96667°O / -34.08333; 22.96667 22°58′0″O / 34.08333°S 22.96667°O / -34.08333; 22.96667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitTuinroete
Plaaslike MunisipaliteitKnysna
TydsoneUTC+2 (SAST)
SkeepswrakKiani Sato (2013)

Sien ook

Bron

Tags:

KnysnaN2 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaWalkerpuntWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sarah Rose KarrOrkaan GustavSemenStrandbeestBreinvliesontstekingEjakulasieTrigeminale neuralgieCecil John RhodesOoiOrgaanHematurieBosluisbytkoorsLys van lande volgens bevolkingKoos du PlessisAppelblaarSamestellingInfeksieLetterlike en figuurlike taalgebruikVolhoubaarheidLetterkundeRooikatWaterhertXhosaSonnestelselLika BerningWladimir PoetinAuschwitz-konsentrasiekampAfghanistanBorsbeenSeksueel oordraagbare infeksieGordelroosBrongitisMolotofbomMenslike seksuele gedragPerdBy2024 Australiese Grand PrixVingerseksBloemfonteinKoppelteken1991Europese UniePofadder (slang)ModernismeAardbewingApostoliese GeloofsbelydenisAbstraksie (rekenaarwetenskap)Wynand du ToitVoorhuidN.P. van Wyk LouwSuider-AfrikaMorfologie (taalkunde)Menslike skeletMangelRooiwaterEoraptorKruisigingVarkTonnels van Củ ChiEmfiseemAnglo-BoereoorlogMondKoue OorlogAswoensdagBruin huisslangAkira ToriyamaTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinHartEierleierDeelstate van die Verenigde State van Amerika🡆 More