Sedgefield

Sedgefield (voorheen Ruigtevlei genoem) is 'n dorpie geleë langs die Tuinroete tussen George en Knysna in die provinsie Wes-Kaap (Suid-Afrika).

Die N2 nasionale pad gaan deur die dorpie.

Sedgefield
Sedgefield is in Wes-Kaap
Sedgefield
Sedgefield
Sedgefield Sedgefield se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°01′17″S 22°48′12″O / 34.02139°S 22.80333°O / -34.02139; 22.80333 22°48′12″O / 34.02139°S 22.80333°O / -34.02139; 22.80333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitKnysna
Oppervlak
 • Totaal7,85 km2 (3,03 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal8 286
 • Digtheid1 056/km2 (2 740/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense42.8%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense29.5%
 • Swart mense24.8%
 • Ander2.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 48.8%
 • Engels 26.7%
 • Xhosa 18.2%
 • Sotho 1.2%
 • Ander 5.1%
Poskode (strate)
6573
Poskode (posbusse)
6573
Skakelkode044

Geskiedenis

Die dorpie is in 1928 gestig toe die spoorlyn van George na Knysna voltooi is. Die dorpie se naam is ontleen aan die baie lappe biesiegras (sedge) in die omgewing.

Wapen

Sedgefield se munisipale raad het in 1980 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : In blou, drie swemmende visse bo mekaar geplaas, en in die skildhoof twee golwende streepbalke, alles van silwer. Die helmteken was 'n visarend op 'n vis, en die wapenspreuk "Pax in aquis placidis".

Eko-toerisme

'n Reeks vleie maak die gebied ideaal vir eko-toerisme: Groenvlei, Langvlei, Rondevlei en Swartvlei. Laasgenoemde mond by Sedgefield uit in die see. Swartvlei het ontstaan toe die riviervallei deur die stygende seevlak oorweldig is, terwyl Rondevlei ontstaan het uit 'n kom wat deur die wind geskep en later deur water gevul is. Langvlei is 'n verdronke depressie tussen die duine. Gerickespunt is ook 'n bekende landmerk onder die vissersgemeenskap, op die strand, net wes van die monding van Swartvlei.

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Verwysings

Tags:

Sedgefield GeskiedenisSedgefield WapenSedgefield Eko-toerismeSedgefield Sien ookSedgefield BronneSedgefield VerwysingsSedgefieldGeorgeKnysnaN2Suid-AfrikaTuinroeteWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Assimilasie (taalkunde)Plae van EgipteGrondbesoedelingErns GrundlingPerdOmtrek, oppervlakte en volumeWikimedia-stigtingVoorvoegselGasa-Israel-konflik van Oktober 2023Pornografiese subgenresKlankverskynselsBreinvliesontstekingGasAppel (sanger)KompasDiepaartromboseEufemismeReënKoorsblaarLys van landeAkuutHorlosieVoornaamwoordTwaalf Stamme van IsraelNeurenberg-verhoreKhoisanMandaryn-ChineesVK (sosiale netwerk)KlimaatLewerGroepsdrukKasterolieChemiese elementTsoenamiGemmerInligtingPoësieApostelKappie (skryfteken)AfkappingstekenWerwelkolomGoogleVlermuisAnale kankerMensMateriaalDigvormMynbouKoperCovid-19-pandemieDikdermWaterpokkiesEkotoerismeStam (taalkunde)ApartheidGroot TrekGlukoseLys van nedersettings in Suid-AfrikaVingerseksEreksieKlem-in-die-kaakLys van medisinale kruieRefentse MorakeDemi Lee MooreMikroörganismeSlawernyRekenaarLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHentaiSkildklierNamibiëMaagsweerKunsmatige algemene intelligensieKweekhuiseffekBaardskeerder-spinnekopJoseph GoebbelsNedersettingMark (ekonomie)🡆 More