Brenton-On-Sea

Brenton-on-Sea is 'n klein vakansiedorpie aan die Indiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie is naby Knysna en ongeveer 4 km strandlangs vanaf Buffelsbaai. Die plekkie het bekend geword toe 'n swerm Brenton Blou-vlinder (Orachrysops niobe) (Engels: Brenton Blue butterfly) daar herontdek is. Die spesie is as uitgesterf beskou. Daar is ook 'n strand by Brenton-on-Sea sowel as verskeie visvangplekke. Die oord is vernoem na sir Jahleel Brenton, die admiraal wat gehelp het om die hawe by Knysna te ontwikkel.

Brenton-on-Sea
Brenton-on-Sea is in Wes-Kaap
Brenton-on-Sea
Brenton-on-Sea
Koördinate: 34°4′0″S 23°1′0″O / 34.06667°S 23.01667°O / -34.06667; 23.01667 23°1′0″O / 34.06667°S 23.01667°O / -34.06667; 23.01667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitTuinroete
Plaaslike MunisipaliteitKnysna
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook

Bron

Tags:

Brenton Blou-vlinderBuffelsbaaiEngelsIndiese OseaanKnysnaSpesieSuid-AfrikaVisvangWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koekie (rekenaarwetenskap)Cyril RamaphosaAnrich HerbstAarverkalkingISBN (identifier)21 v.C.Erica RhodesMoslemDulcie van den BerghDramaBreinvliesontstekingVoedingArabiesNederlandSuid-Afrikaanse PolisiediensSkoonma-se-tongGeografie van Suid-AfrikaLys van ingelyfde NG gemeentesAndré SchwartzSmall HandsTrappe van vergelykingRykie van ReenenNamakwalandOnderhandelinge om apartheid te beëindigKoorsblaarOraniaEerste WêreldoorlogDaggaSarah Rose KarrLiewe HeksieGenesisPoleTikTok2023KommunikasieMasturbasieAfrikaanse WikipediaKarpaletonnelsindroomEnsiklopedieMorfologie (taalkunde)Vergelykings (taalkunde)Racheltjie de BeerErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Samsung GroepPiet ByleveldPornografieKlimaatISBNNatuurbewaringApostoliese GeloofsendingSonsteekOrgasmeThabo MbekiEKasterolieHartversakingGriepWeer (meteorologie)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Gewone drolpeerBybelvertalingCecil John RhodesRussiesDachshundByeboerderyOntbinding van die SowjetunieErnst Otto FischerTurkyeBiljoenRugbywêreldbeker 1987PinksterWoordeboek van die Afrikaanse Taal🡆 More