Swartvlei

Swartvlei is 'n soutwatermeer aan die Tuinroete tussen George en Knysna.

Dit is die grootste en diepste van al die vleie tussen George en Knysna. Dit vorm 'n lagune met 'n oppervlakte van 1100ha en word gevoed deur die Dieprivier, Wolwerivier, Karatararivier en die Hoogekraalrivier. Die N2 nasionale pad loop oor die meer. Sedgefield lê aan die monding van die strandmeer. Die meer het ontstaan toe die riviervallei deur die stygende seevlak oorweldig is. Die Knysnaseeperdjie (Hippocampus capensis) kom in die meer voor; een van net vier van die spesie se broeiplekke.

Swartvlei
Die N2 kruis Swartvlei naby Sedgefield

Bron

Tags:

GeorgeKnysnaKnysnaseeperdjieN2SedgefieldSpesieStrandmeerStygende seevlakTuinroete

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Julius MalemaWoordeboek van die Afrikaanse TaalRanger 5Gewone janfrederikLys van Afrikaanse rolprenteRob HersovVlag van EuropaAbantu Batho CongressVlag van die Verenigde KoninkrykKarretjiemenseVanuatuEpilepsieNoorweëNasionale Etruskiese MuseumHoenderrasseJohannes KerkorrelAmptelike taalHottentot (vis)RieldansSoewereine Militêre Orde van MaltaSuid-AfrikaMaagsweerFotoEuropese UniePous Benedictus XIIIKwaggaBoerjatiëMaroela MediaTale in Suid-AfrikaTheuns JordaanSuid-Afrikaanse GrensoorlogMeervoudWelkomThabo MbekiSt. LuciaRugby AustraliaKolonoskopieNarsistiese persoonlikheidsteuringBruin huisslangDierewelsynMosselbaaiCharles DickensSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Geskiedenis (vakgebied)Edmund HillaryIngrid WinterbachEmily HobhouseKragonderbreking van 2003 in Noordoos-AmerikaVermaakVrymesselaryPous Celestinus IIITien GebooieWiskundige terminologieWeegskaal (sterreteken)Menslike seksuele gedragBysteekJuan Antonio VillacañasKameelperdWhatsAppSannie Uys (skrywer)Afrikaanse skrywersOrtodokse KerkNelson MandelaPikriensuurIsaac AlbenizAnale seksLiewe HeksieWayback MachineAppendiksSkisofrenieGoogle TranslateWes-SamoaEmmy ClarkeRigtersNasireërOogproblemeFraktuurSeksuele stimulasie🡆 More