Karel Grootoog

Die Karelgrootoog (Boopsoidea inornata) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en voorkom tussen Swartvlei en Durban.

Die vis staan ook bekend as Fransmadam, ook in Engels.

Karelgrootoog
Karel Grootoog
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Boopsoidea
Spesie:
B. inornata
Binomiale naam
Boopsoidea inornata
(Castelnau, 1861)
Sinonieme

Pagrus holubi (Steindachner, 1881)

Voorkoms

Die oë is groter as verwag vir die vis se grootte, vandaar die naam. Die vis word 30 cm lank en is bronssilwer en die agterkant van die kieudeksel is swart.

Habitat

Die vis kom voor in water wat 5 – 34 m diep is; merendeels in sloepe tussen die rotse. Die vis word gebruik as aas en moet nie verwar word met die steentjie nie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Karel Grootoog VoorkomsKarel Grootoog HabitatKarel Grootoog Sien ookKarel Grootoog BronKarel Grootoog VerwysingsKarel Grootoog Eksterne skakelKarel Grootoog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PesachReg tot ‘n gesonde omgewingVrouPretoriaKolorektale kankerVlekvrye staalSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureProvinsies van Suid-AfrikaBeurtkragNasionale PartyFinansiële staatLys van konings van IsraelOogproblemeMunhwa Broadcasting CorporationDieregeluideGeldDikdermLourensrivierSosiale mediaTierJesus van NasaretSharpeville-slagtingAppel (sanger)AalwynHartaanvalSteve HofmeyrZack du PlessisEmosieTelwoordSeksismePornografiese subgenresRooilipslangElandréTrappe van vergelykingAnneli van RooyenEkonomieGNU/FDL-lisensieMelaatsheidBeeldspraakLeah van NiekerkSkaakAfrikaanse WikipediaVraag en aanbodLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandBergen-Belsen-konsentrasiekampVrymesselaryDonderstormBipolêre gemoedsteuringGriepNylrivierNierPuberteitSpinnekopGroepsgebiedewetVlag van Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMaselsVreesOseaanbesoedelingBeroerteAfrikaanse taalleerVlagterminologieAssonansieMenseregteMantisNatuurbewaringKewerByBevolkingBiodiversiteitYstertydperkWaterkringloopNasionale VrouemonumentLeon KrugerVerenigde Koninkryk🡆 More