Vis Hottentot

Die hottentot (Pachymetopon blochii) is 'n vis wat endemies aan Suid-Afrika is.

Die vis kom voor van die kus van Namibië tot by Tafelbaai, Valsbaai en die Agulhasbank. Dit kan ook tot in Algoabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die hottentot seabream.

Hottentot
Vis Hottentot
Vis Hottentot
Enkeling by Finlay's Point naby Simon-stad, en 'n skematiese uitbeelding
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pachymetopon
Spesie:
P. blochii
Binomiale naam
Pachymetopon blochii
Sinonieme

Cantharus blochii (Valenciennes, 1830)
Cantharus castelnaui (Bleeker, 1860)
Caranthus blochii (Valenciennes, 1830)
Pachymetopon canescens (Norman, 1935)

Voorkoms

Die vis is vet, silwergrys met donker vinne, 'n blougrys pens en 'n klein bek. Die vis word 54 cm lank en tot 3 kg swaar.

Habitat

Dit kom voor in vlak rotsagtige gebiede en kelpbeddings tot op 'n diepte van 55 m. Die vis is 'n omnivoor.

Vis Hottentot 
'n Hottentotskool in die kelpbeddings van Valsbaai

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Vis Hottentot VoorkomsVis Hottentot HabitatVis Hottentot Sien ookVis Hottentot BronneVis Hottentot VerwysingsVis Hottentot Eksterne skakelVis Hottentot

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaaldekokerViëtnamoorlogBaljuBoerboelDigvormErfenisdag (Suid-Afrika)Klimaatsverandering in Suid-AfrikaLuiperdLionel PetersonNazi-DuitslandDikdermPirow BekkerBeesBrandstofAntieke EgiptePrimêre sektor van die ekonomiePersRobert SobukweMuskietGroepsgebiedewetSelfoonBotswanaBipolêre gemoedsteuringCristiano RonaldoVormIslamPlastiekEkonomie van Suid-AfrikaStaat PalestinaAtoomVaginaOrtopedieDuitsDieregeluideLeestekenAkroniemDigtheidRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Vars waterMandalaRomeinse RykVulkaanSpreeuWetenskapProteïenTsongaSuid-SothoElektrisiteitKriekNatuurlike hulpbronGeestesteuringDelft, KaapstadInflasiePiesangVraag en aanbodVergelykings (taalkunde)Beëdigde verklaringNasiebouOlimpiese SpeleVoornaamwoordAfrikaanse woordelys en spelreëlsBloukraanvoël7de LaanLys van Joodse feeste en herdenkingsAarverkalkingSomerSuiwelprodukMierKlitorisIntensiewe vormKatoenWortelLionel MessiKameelperdGesondheidKorrupsieJohannes MeintjesTyd🡆 More