Blouhottentot: Vis wat endemies is aan Suid-Afrika

Die Blouhottentot (Pachymetopon aeneum) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en wat van Valsbaai tot by Sodwanabaai voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Blue Hottentot.

Pachymetopon aeneum
Blouhottentot: Voorkoms, Habitat, Sien ook
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pachymetopon
Spesie:
P. aeneum
Binomiale naam
Pachymetopon aeneum
(Gilchrist & Thompson, 1908)
Sinonieme
  • Cantharus aeneus (Gilchrist & Thompson, 1908)
  • Cantharus natalensis (Gilchrist & Thompson, 1908)
  • Cantharus simus (Gilchrist & Thompson, 1909)

Voorkoms

Die vis se lyf is silwerbrons met 'n blou skynsel en die kop is kobaltblou. Die kleure verdof na 'n bruingrys na die vis dood is. Die vis word 60 cm lank en 5 kg swaar.

Habitat

Die vis verkies rotsriwwe van tot 75 cm diep. Die onvolwasse visse bly nader aan die strand in water wat 10 – 20 m diep is. Die wyfies skiet kuit gedurende September tot Maart. Dit is 'n gewilde eetvis.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Blouhottentot VoorkomsBlouhottentot HabitatBlouhottentot Sien ookBlouhottentot BronBlouhottentot VerwysingsBlouhottentot Eksterne skakelBlouhottentot

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolieRoemeensBloedvergiftigingTikTokLys van elemente volgens simboolAkuutWiskundige terminologieNaaldekokerPiesangBestaansboerderyNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyStollingsgesteenteTierKonjunktivitisOudtshoornRobbeneilandAmhariesOu Apostoliese KerkAborsiePseudowetenskapMenseregteHartversakingTafelbergAndrew DavisNamakwalandLeestekenD.J. OppermanGoogle TranslateAl-FatihaKankerHomoniemLübeckWeervoorspellingChatGPTNavorsingChristiaan Frederik BeyersWolkNamibiëOseaanJode in Suid-AfrikaKlavierBeesHernubare energieSwawelMeervoudGoudWolfVaginaGlobaliseringMadison IvyGevolge van aardverwarming op oseaneEjakulasieAfrikaanse Wikipedia22 NovemberVloeistofGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBedreigde spesieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMorfeemLys van kinderspeletjiesAustraliëAngssteuringXenofobieKolitisFinale OplossingByung-Chul HanAntisemitismeMidde-OosteOm-te-infinitiefkonstruksieSuid-SothoBloemfonteinKunsmatige intelligensieLongontsteking🡆 More