1830: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1825 | 1826 | 1827 | 1828 | 1829 | ◄ 1830 ► | 1831 | 1832 | 1833 | 1834 | 1835 | ► | ► ►

1830
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1830
1830: Jaar Kalenders  
1830: Jaar
Die Belgiese opstand
Gregoriaanse kalender 1830
MDCCCXXX
Ab urbe condita 2583
Armeense kalender 1279

ԹՎ ՌՄՀԹ

Chinese kalender 4526 – 4527

丙丑 – 丁寅

Ethiopiese kalender 1822 –1823
Hebreeuse kalender 5590 – 5591
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1885 – 1886
- Shaka Samvat 1752 – 1753
Irannese kalender 1208 –1209
Islamitiese kalender 1246 –1246


Die jaar 1830 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 30ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • 15 MaartPous Pius VIII stel drie nuwe kardinale aan waaronder Thomas Weld, titulêr biskop van Amiclea.
  • 13 MeiEcuador verkry onafhanklikheid.
  • 5 Julie – Pous Pius VIII stel Louis-François-Auguste de Rohan Chabot, aartsbiskop van Besançon aan as kardinaal.
  • 4 OktoberBelgië verkry onafhanklikheid, voorheen was dit 'n deel van die Verenigd Koninkrijk der Nederlanden, 1815 – 1830 (die huidige België, Nederland en Luxemburg).
  • 16 Oktober – Pous Pius VIII bekragtig die besluite van die konferensie van biskoppe in Baltimore, VSA.
  • Robert Moffat vertaal die Bybel in Tswana, en reis na Kaapstad om dit daar te laat druk.

Geboortes

Sterftes

Gepubliseer

  • Geologie - "Principles of Geology" deur Sir Charles Lyell.

Sien ook

Tags:

17301820182518261827182818291831183218331834183518401930

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BTWSendelingposisieKommunismeLyfstraf in skoleMIVSiya KolisiEerste WêreldoorlogHernubare energieVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameReënspinnekopMickey MuisElana AfrikaAtoomXhosaKinderregteSonDeelwoordHematuriePuberteitDiarreeSaartjie BaartmanLys van Suid-Afrikaanse skrywersWes-KaapGreta ThunbergDieregeluideWiskundige terminologiePerdNetbalMarsBetonMonumentSekondêre sektor van die ekonomieLuiperdLys van Griekse mitologiese figureNatuurlike hulpbronIngrid JonkerPesachInligtingPuntSuid-SothoNag van die lang messeSirkelIdioomKriekLandbouChatGPTMondIrma SternKoos BekkerKunsPinksterKontinentKomplementêre kleureSanskritNasionalismeMigrasie van diereBeëdigde verklaringKorrupsieSuid-Afrikaanse GrensoorlogJode in Suid-AfrikaXenofobieEkonomieLeierskapStaatstoelaeWikipediaAnilingusBosvarkWeermagTierPotchefstroomWoordeboek van die Afrikaanse TaalSelfbeeldFabelVoorsetsel🡆 More