Peter Macowan: Suid-Afrikaanse plantkundige

Prof.

Peter MacOwan (14 November 1830 – 30 November 1909) was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige. Hy is in 1830 in Hull, Engeland, gebore. Hy was eers 'n onderwyser en spesialiseer toe in plantkunde. Hy verhuis om gesondheidsredes in 1861 na Suid-Afrika en vestig homself in Grahamstad.

Peter MacOwan
Peter Macowan: Suid-Afrikaanse plantkundige
Peter MacOwan, voor 1909

Gebore (1830-11-14)14 November 1830
Hull, Engeland
Oorlede 30 November 1909 (op 79)
Uitenhage, Kaapkolonie
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Plantkunde, chemie
Instelling(s) Gill-kollege
Suid-Afrikaanse Kollege
Alma mater Universiteit van Londen

Later doseer hy wetenskap aan die Gill-kollege en in 1881 word hy direkteur van die Kaapstadse Botaniese Tuine, asook kurator van die Herbarium van die Kaapse regering en professor in Botanie aan die Suid-Afrikaanse Kollege. Hy het internasionaal erkenning verwerf op die gebied van Ekonomiese Botanie. Hy is oorlede in 1909.

Die standaard skrywerafkorting MacOwan word gebruik om die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam genoem word.

Sien ook

Bron

Tags:

EngelandGrahamstadPlantkundeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MisdaadMaroela MediaEkonomiePerdebyeKonsentrasiekampHoofstadKaliumNeerslagAfrikaanse woordelys en spelreëlsAluminiumKolonoskopieWiskundige terminologieSeksuele opwekkingAnglisismeGeslagsgelykheidBeesGemeenskapLAfrikanerweerstandsbewegingKrampInternetVlagterminologieVarkElon MuskMigrasie van diereDroomPerdWapen van Suid-AfrikaRuslandHondHartseerAbsolute monargieJaco JacobsVerantwoordelikheidSirkelSwartkwasmuishondBysteekNasionale VrouedagTransatlantiese slawehandelKrieketSwartbewussynsbewegingWatersuiweringLewerSeegolfGeweldSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BateBek-en-klouseerPaddaPretoriaAnale seksAssonansieMigrasie van voëlsDruiweBloedsomloopstelselLys van Afrikaanse televisiereekseKrokodilAbstraksie (rekenaarwetenskap)BiodiversiteitMadison IvyAnti-inflammatoriese middelPersoonlike voornaamwoordWhatsAppKolorektale kankerGasPornografieKlein-KarooCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBeeldspraakPriemgetalArmoedeverligtingMaagsweerPoësieKameelperd🡆 More